7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Maatskappye, private individue moet menseregte-verpligtinge nakom – Regter Mbuyiseli Madlanga
Maatskappye en private individue moet ook hul menseregte-verpligtinge nakom indien ons 'n sosio-ekonomiese stelsel wil skep wat alle Suid-Afrikaners bevoordeel. Só het Regter Mbuyiseli Madlanga van die Konstitusionele Hof op Donderdag (30...
Stellenbosch University
Prof Pumla Gobodo-Madikizela ontvang derde eredoktorsgraad
Professor Pumla Gobodo-Madikizela, bekleër van die navorsingsleerstoel vir Historiese Trauma en Transformasie aan die Universiteit Stellenbosch (US), het Vrydag (12 April 2019) 'n eredoktorsgraad van die Rhodes-universiteit in Grahamstad...
Stellenbosch University
Rektor lei Maties in Kaapstad Fietstoer
Prof Wim de Villiers, rektor en visekansellier van Maties, lei Sondag (10 Maart) weer 'n span fietsryers bestaande uit alumni, personeel, studente en vriende van die Universiteit Stellenbosch (US) in die grootste tydhou-fietswedren ter...
Stellenbosch University
Ma inspireer top graduandus van Ghana
“Jy sal nooit werklik groei as jy in dieselfde gemaksone bly nie," is die filosofiese woorde van Kwame Donkor (29) van Ghana wat nog nie weer sy familie gesien het sedert hy meer as twee jaar gelede sy akademiese loopbaan aan die...
Stellenbosch University
ResEd-werksessies betrek nuwe Maties se sosiale bewustheid
Die Transformasiekantoor en die Sentrum vir Studentegemeenskappe van die Universiteit Stellenbosch (US) bied reeds sedert die aanvang van verwelkomingsweek verskeie ResEd-werksessies aan. As deel van die ResEd-program woon elke...
Stellenbosch University
Prof Sampie se beurs-nalatenskap
As geliefde en legendariese dosent aan die Universiteit Stellenbosch (US) het prof Sampie Terreblanche baie jongmense as denkleiers help vorm, en nou, danksy die Sampie Terreblanche-beursfonds, sal dié ontslape veteraan‑ politieke ekonoom...
Stellenbosch University
Fasiliteitsbestuur loods nuwe geïntegreerde werkplekbestuurstelsel
As deel van 'n inisiatief om te verseker dat operasionele bedrywighede geoptimaliseer word, word bestuur verbeter en stelsels geïntegreer deur die gebruik van tegnologie. Die Universiteit Stellenbosch Fasiliteitsbestuur (USFB) het in 2016...
Stellenbosch University
PhD-student wen eerste internasionale Anders Bäkstrom Prys
Eerw Mwawi Chilongozi, 'n PhD-student aan die Universiteit Stellenbosch (US), is die wenner van die internasionale Anders Bäkstrom Prys, wat pas die eerste keer ooit toegeken is. Die seremonie sal in Berlyn, Duitsland, plaasvind tydens die...
Stellenbosch University
EBW-fakulteit vier vrouedag
"Ja, ons kan, ja ons het en ja ons sal." Dit was die inspirerende woorde en aanmoediging van dr Geraldine Fraser-Moleketi, kanselier van die Nelson Mandela-Universiteit, aan vroue by die Vrouefees-byeenkoms wat op Vrydag 24 Augustus 2018 by...
Stellenbosch University
FGGW pediater verkies tot invloedryke akademie
Dr Amy Slogrove, 'n senior dosent in die Department Pediatrie en Kindergesondheid aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, is onlangs gekies as 'n lid van die Suid-Afrikaanse Akademie van Jong Wetenskaplikes. Die akademie –...