7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Ons moet sáám ekonomiese en ekologiese uitdagings aanspreek
Ons kan dit nie net aan 'n geliberaliseerde mark oorlaat om die wêreld se ekonomiese en ekologiese probleme op te los nie. Ons moet kragte saam snoer indien ons hierdie uitdagings suksesvol wil aanspreek. Dit was een van die gevolgtrekkings...
Stellenbosch University
FGGW-psigiater woon Nobel-byeenkoms by
Dr Eileen Thomas (35), 'n doktorsgraadstudent in die Departement Psigiatrie van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, is gekies om die 68ste Nobelpryswennersbyeenkoms by te woon. Sy is een van net ses jong Suid-Afrikaanse...
Stellenbosch University
Opportunisme in sakewêreld moet in toom gehou word
Opportunistiese gedrag in besighede verminder vertroue, toewyding, samewerking, verhoudings en die uitruil van kennis en verhoog ook konflik en transaksiekoste. Só het prof Gert Human van die Departement Ondernemingsbestuur in die Fakulteit...
Stellenbosch University
Verslag vestig aandag op uitdagings in gesondheidsonderrig
'n Omvattende verslag oor die uitdagings in die opleiding van gesondheidswerkers is onlangs vrygestel. 'n Paneel van 10 lede het onder leiding van prof Jimmy Volmink, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan...
Stellenbosch University
Nuwe eenheid om MMed-navorsing te versterk
ʼn Nuwe eenheid wat studente in die Magister in Geneeskunde (MMed) -program met hulle navorsingsprojekte sal ondersteun is onlangs by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) gestig. Die nuwe...
Stellenbosch University
FMHS verwelkom 357 graduandi by die mediese professie
Meer as 350 mediese en gesondheidswetenskapstudente het vandeesweek aan die Universiteit Stellenbosch (US) gegradueer. By die eedafleggingseremonies vir studente van voorgraadse programme het die Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en...
Stellenbosch University
Mediese student gekies om 'die wêreld te help verander’
'n Eerstejaar mediese student, Keaton Harris, is een van net 21 jongmense van oor die wêreld wat gekies is om deel te neem in die Young Sustainable Impact (YSI) innovasie-program. Die doel van die YSI-inisiatief is om werkbare oplossings te...
Stellenbosch University
Energie-navorsingsprogram slaag met vlieënde vaandels
Die Energie-navorsingsprogram*, gefinansier deur die Nasionale Departement Wetenskap en Tegnologie en geadministreer deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS), en gedryf deur die Sentrum vir Hernubare en Volhoubare Energiestudies (CRSES)...
Stellenbosch University
Gradeplegtigheid lewer grootste groep dokters, meeste onderskeidings op
Meer as 830 studente in die gesondheidswetenskappe het onlangs graad gevang by die Universiteit Stellenbosch se Desember-gradeplegtigheid. Vier-honderd-en-twintig van hulle is nuut gemunte gesondheidsberoepslui wat hul voorgraadse...
Stellenbosch University
Prof Nel vier saam met studente fees
Dit is nou ʼn jaar sedert prof Reggie Nel as dekaan van die Fakulteit Teologie (FT) aan die Universiteit Stellenbosch aangestel is. Wat is die hoogtepunte van sy eerste jaar as dekaan en hoe lyk die uitdagings wat 2019 inhou? “Die grootste...