7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Monitering van Kommersiële Olyfboorde in die Wes-Kaap
Kommersieel gegroeide olywe in die Wes-Kaap het een hoof insek pes bekend as die olyfvlieg ( Bactrocera oleae), wat inheems is aan Sub-Sahara Afrika. Die Mediterreense olyf industrie ervaar beduidende verliese as gevolg van die olyfvlieg...
Stellenbosch University
Internasionale erkenning vir US wiskundige
Prof. JAC (André) Weideman van die Universiteit Stellenbosch (US) is een van 28 merkwaardige wiskundiges van regoor die wêreld wat tot Genoot van SIAM (Society of Industrial and Applied Mathematics) verkies is. Die 2017 groep is verkies op...
Stellenbosch University
Nederlaag blus nie ondersteuners se passie nie
Hul doel was om uit te staan, maar hulle sou nooit kon voorspel dat hul geesdrif by FNB Maties se Varsitybeker-wedstryde soveel aandag sou trek nie. Dit het daartoe gelei dat die Maties-ondersteuners Yaasiem Daniels (28) en Elbré van Rhyn...
Stellenbosch University
Nuwe MPhil teiken babas se geestesgesondheid
Met die bekendstelling van die nuwe MPhil-graad in die Geestesgesondheid van Babas word ʼn belangrike opvoedkundige leemte in Afrika uiteindelik aangepak. Danksy dié kursus, wat sedert Januarie 2017 by die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
US spog met rekordgetal NWTF-finaliste
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal deur agt finaliste by die 2016/2017 Nasionale Wetenskap en Tegnologie Forum (NWTF)/ South32-toekennings verteenwoordig word – 'n nuwe rekord vir die US. Drie van die agt finaliste sal in meer as een...
Stellenbosch University
Maties-fietsryers oorwin die ABSA Cape Epic
Verskeie Maties-fietsryers het onlangs die ABSA Cape Epic-bergfietsskofwedren baasgeraak. Klubvoorsitter Nicky Giliomee, 'n meesterstudent in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), het haar...
Stellenbosch University
Katolieke Persvereniging vereer Prof Juliana Claassens
Prof Juliana Claassens, Hoof van die Departement Oud- en Nuwe Testament aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Teologie Fakulteit, beoog om 'n stem te gee aan vroue “wie vervolging teengestaan het in bibliese tye", in haar boek Claiming...
Stellenbosch University
Baba-Protea Stephanie Brandt gereed vir Wêreldjeugtoernooi
'n Matie, 'n Southern Sting en nou 'n baba-Protea. Dit is die paadjie wat die netbalspeler Stephanie Brandt (21) gevolg het om dié naweek saam met haar Proteas-spanmaats vir die Wêreldjeugtoernooi in Botswana aan te tree. Dié toernooi vind...
Stellenbosch University
US se Akile Khoza ding mee om Mej SA-kroon
Die 23-jarige Akile Khoza, ʼn Magisterstudent in Neurowetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), is een van die 12 finaliste in die jaarlikse Mej. Suid-Afrika-skoonheidskompetisie wat Sondag (27 Mei 2018) plaasvind. Dié skrander...
Stellenbosch University
Ukwanda bied kritieke navorsingsplatform
“Jy kan oral navorsing doen. Die hele wêreld is ʼn laboratorium vir die ondersoekende brein," het prof Nulda Beyers die bekende geneesheer, Martin Fischer, aangehaal tydens haar hoofrede by die navorsingsdag van die Ukwanda Sentrum vir...