7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Innovus vier 'n nuwe era van uitvinders by die Uitvinders-toekennings 2024
Die Innovus Tegnologie-oordragkantoor (TTO) het onlangs navorsers en uitvinders by Stellenbosch Universiteit (SU), vir hul akademiese uitnemendheid gevier deur die toekenning van vanjaar se patente op hul jaarlikse Uitvinders...
Stellenbosch University
Twee sterrekundiges sluit by US se Fisika-departement aan as buitengewone fakulteitslede
Die Departement Fisika in die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Natuurwetenskappe, is opgewonde om twee sterrekundiges in sy geledere te verwelkom – Dr Rob Adam as ereprofessor, en Dr. Charles Takalana as buitengewone dosent. Dr...
Stellenbosch University
US kry hiperspektrale kernskandeerder present vir navorsing en opleiding
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal binnekort die eerste universiteit in Suid-Afrika wees wat kan spog met 'n operasionale hiperspektrale kernskandeerstelsel danksy 'n ruim skenking van Anglo Gold Ashanti. Die hiperspektrale...
Stellenbosch University
Twee dekades van getalleteorie by die US
Wiskundiges van oor die hele wêreld het in Januarie 2017 op die Universiteit Stellenbosch (US) toegesak om deel te neem aan die tiende konferensie oor Getalleteorie, wat al sedert 1997 elke twee jaar deur die US en die Afrika Instituut vir...
Stellenbosch University
'Integrating AI as a tutoring tool in an ECP Academic Literacies module'
U word uitgenooi om die middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word. Spreker: Sharon Malan Onderwerp: "Integrating AI as a tutoring tool in an ECP Academic Literacies module" Datum: 22...
Stellenbosch University
Kaapstad-marathon: Help Maties om die wenstreep oor te steek
Personeel, studente en alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) sluit op Sondag 19 Oktober 2025 by meer as 20 000 langasems aan vir die Sanlam Kaapstad-marathon – en ons rig 'n oproep dat selfs meer Maties gaan deelneem. Of jy nou...
Stellenbosch University
Skenking van minibus is 'belegging in kinders se toekoms'
Hulle het nie bloot in 'n minibus belê nie – hulle het 'n belegging gemaak in die toekoms van kinders in Suid-Afrika. Só voel twee Duitse parlementslede wat die Universiteit Stellenbosch se Departement Sportwetenskap Maandag besoek het om...
Stellenbosch University
US-studie red dalk 60 000 lewens per jaar
ʼn Belangrike nuwe behandeling wat moontlik jaarliks die lewe van 60 000 swanger vroue kan red, word tans by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch en die Tygerberg-hospitaal getoets. Dr...
Stellenbosch University
Vinnige, vriendelike diens lei tot benoeming vir uitmuntende prestasie
"As jy doen waarvoor jy lief is, werk jy nie 'n dag in jou lewe nie," lui die gewilde gesegde. En dít, sê mev Sonja van Staden, is presies hoe sy oor haar werk voel. Van Staden werk as persoonlike assistent vir Prof Nico Gey van Pittius...
Stellenbosch University
PhD student erken vir kankernavorsing
Megan Mitchell, 'n PhD student in die Departement Fisiologiese Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), het die gesogte Wyndham-toekenning vir die beste mondelinge aanbieding tydens die jaarkongres van die Fisiologie Vereniging...