7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Doelgemaakte kursus help vaardighede slyp
ʼn Kortkursus in verpleegkundige narkose wat aangebied word aan verpleegkundiges wat werksaam is in ʼn teateromgewing by die Tygeberg-hospitaal (TBH), help om pasiëntveiligheid en doeltreffende teaterbestuur te bevorder. Hierdie doelgemaakte...
Stellenbosch University
Plaaslike Paralimpiese atlete alles van die beste toegewens
"Gooi mielies!" Dit is die boodskap op die kralebandjie wat Saterdag deur Sean Surmon, hoof van die Hoëprestasie-eenheid by Maties Sport, aan lede van die Maties Parasport-klub wat aan die Paralimpiese Spele gaan deelneem, oorhandig is...
Stellenbosch University
Jong TB-navorser by internasionale navorsingsgroep ingesluit
Mnr Michael Whitfield is as ʼn nadoktorale navorser aangestel as deel van die Odysseus-program wat deur die Vlaamse regering gefinansier word. Whitfield is ʼn mikrobioloog en navorser in tuberkulose (TB) in die Afdeling Molekulêre Biologie en...
Stellenbosch University
Dieetkundestudent eerste prinses by Mej Dowe SA-kompetisie
Janie Visser is nie jou gewone 20-jarige nie. Sonder enige ervaring in modelwerk het dié tweedejaar-dieetkundestudent aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch vir die Mej Dowe Suid-Afrika...
Stellenbosch University
Twee akademici van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe ontvang Kanseliersmedaljes
Twee akademici van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, professors Ronel du Preez en Servaas van der Berg, is by die Desember-gradeplegtigheid met die Universiteit Stellenbosch se hoogste eerbewys, die Kanselierstoekenning...
Stellenbosch University
Voorgraadse Wiskunde-studente publiseer navorsingsartikel
Twee wiskundestudente van die Universiteit Stellenbosch (US) het geskiedenis gemaak toe hul week lange internskap by 'n wiskundige aan die Universiteit van Johannesburg (UJ), gelei het tot 'n artikel wat in die Journal of Algebra and its...
Stellenbosch University
Geïntegreerde Krisisdiens met ER24
Die geïntegreerde krisisdiens met ER24, in samewerking met die Sentrum vir Studentevoorligting- en ontwikkeling en Kampusgesondheidsdienste, het amptelik Maandag, 16 Januarie begin. Die belangrikste inligting rondom die diens is die...
Stellenbosch University
Jordaan vereer vir sy bydrae tot dermatologie
Toe prof Faffa Jordaan keelvol geraak het vir na-uurse huisbesoeke wat nie dringend was nie, het hy ná drie jaar as algemene praktisyn besluit om in dermatologie te spesialieer. "En ek was nog nie vir 'n oomblik spyt nie," sê hy. Sy...
Stellenbosch University
Gedenkdienste gehou hierdie week vir twee Maties wat onlangs oorlede is
Die gedenkdienste van twee Maties wat die afgelope week in afsonderlike voorvalle oorlede is, word op Donderdag, 24 Oktober 2024 en Sondag, 27 Oktober gehou. Jesse Alan Mitchell, wat vir 'n BSc Rekenaarwetenskap-graad aan die Universiteit...
Stellenbosch University
Maties-krieketspeler ontvang sy graad met lof
Om Maties op die krieketveld te verteenwoordig, het nie vir Ryelan Hardnick daarvan weerhou om in sy studies ook uit te blink nie. Om die waarheid te sê, hy glo sy deelname aan sport het tot sy akademiese sukses bygedra. Ryelan, wat sy...