7443 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Matie-atlete presteer oorsee in aanloop tot Afrika-kampioenskap
Suid-Afrikaanse atlete het die afgelope paar weke ’n reeks indrukwekkende vertonings gelewer, en Maties se eie Justine Palframan en Jean-Maré Senekal het onderskeidelik ’n seisoensbeste en persoonlike beste tyd aangeteken, terwyl Victor...
Stellenbosch University
CEBHC aangewys as Sentrum van Uitnemendheid in Implementeringsnavorsing
Die Sentrum vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg (CEBHC) is onlangs deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) aangewys as die Afrika-streek se Sentrum van Uitnemendheid in Implementeringsnavorsing. Dit vorm deel van die WGO se inisiatief om...
Stellenbosch University
US-teoloë onder ontvangers van skryfwerk-pryse
Die Andrew Murray-prysfonds het pas die wenners van vanjaar se pryse vir Christelike en teologiese boeke aangekondig. Die publikasie Living with Dignity - African Perspectives on Gender Equality uit die stal van Sun Press het vanjaar die...
Stellenbosch University
Stygende koolstofvlakke, klimaatsverandering vernietig ekosisteme en biodiversiteit
Stygende koolstofvlakke in die atmosfeer en klimaatsverandering kan op die lange duur ʼn vernietigende impak op ekosisteme en biodiversiteit hê. Dit was een van die gevolgtrekkings van prof Guy Midgley van die Departement Plant- en Dierkunde...
Stellenbosch University
Kliniese Farmakoloog kry erkenning vir innoverende onderrig
Dr Eric Decloedt van die Afdeling Kliniese Farmakologie het die toekenning as Opvoeder van die Jaar ontvang as erkenning vir sy bydraes tot uitnemendheid, vakkundigheid en bewysbare prestasie in farmakologie-onderrig. Hy het dié gesogte...
Stellenbosch University
US biochemikus vereer vir kankernavorsing
'n Biochemikus van die Universiteit Stellenbosch (US), dr. Karl Storbeck, het die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Biochemie en Molekulêre Biologie se silwer-toekenning ontvang vir sy navorsing van hoogstaande gehalte, tydens die vereniging...
Stellenbosch University
Referaat oor kilometergegronde padgebruikerheffingstelsel wen ingenieursprys
Twee vervoerekonome se voorstel dat 'n kilometergegronde padgebruikerheffingstelsel 'n lewensvatbare alternatief tot of aanvullende bron van inkomste kan wees om die bou en onderhoud van paaie in Suid-Afrika te finansier, ontlok tans wye...
Stellenbosch University
US se prof Kanshu Rajaratnam bring ‘Afrika-stem’ na VN se wêreldberaad oor voordeligheid van KI
Prof Kanshukan Rajaratnam, Direkteur van die Universiteit Stellenbosch se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke, is genooi om deel te wees van 'n hooggeagte paneel internasionale sprekers wat later vandeesmaand aan die 'AI for Good'...
Stellenbosch University
Landboustudent Kobus van Dyk maak merk in WP-rugbyspan
Wanneer die WP-rugbyspan Vrydagaand op DHL Nuweland uitdraf, sal dit die agste keer hierdie seisoen wees wat landboustudent Kobus van Dyk die bekende Streeptrui oor die kop kan trek. Dié losvoorspeler het sy senior debuut vroeër vanjaar...
Stellenbosch University
Nuwe Adjunkregistrateur vir die Tygerberg-kampus
Die Registrateursafdeling van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) maak graag bekend dat me Farah Fredericks aangestel is as die Adjunkregistrateur (Tygerberg-kampus) met intrede 1...