7443 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Studente speel ʼn integrale rol in die lewering van gesondheidsorg: bevindinge van Suid-Afrika
Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn . Lees die volle artikel hier . Berigte van regoor die wêreld dui daarop dat die tekort aan professionele gesondheidsorgpraktisyns in openbare gesondheidsorgstelsels vererger sal...
Stellenbosch University
US wil vanjaar voortbou op 2020 se suksesse
Die Universiteit Stellenbosch (US) se oorkoepelende prioriteite vir 2021 bly dieselfde as verlede jaar: om die akademiese projek suksesvol te laat verloop, en om volhoubaar te bly as een van die voorste hoëronderwysinrigtings. Die Rektor en...
Stellenbosch University
Ontmoet die US se 2021 Onderriggenoot: Dr Taryn Bernard
Een van die Universiteit Stellenbosch (US) se onderiggenote vir die tydperk 2021 tot 2023, dr Taryn Bernard, sê sy is opgewonde oor die geleenthede wat die navorsingsbeurs as onderriggenoot vir haar klaskamerpraktyke en navorsingsdoelwitte...
Stellenbosch University
Deelname aan die US se Welwees, Kultuur en Werksklimaat Opname 2019
Ons nooi u graag om aan die US se Welwees, Kultuur en Werksklimaat Opname deel te neem. Die doel van hierdie opname is om eerstens te bepaal wat die welstandsvlakke van personeel is, en tweedens is dit vir ons baie belangrik om die opinie...
Stellenbosch University
Moeg van COVID-19-variante? Jy kan hulle keer
Dit is dalk net ʼn kwessie van tyd voor ons te doen kry met ʼn nuwe COVID-19-variant waarteen die entstowwe wat tans gebruik word oneffektief sal wees. Daarom moet ons almal onsself opnuut verbind tot die voorkoming van COVID-19-infeksie in...
Stellenbosch University
Inge Lotz Stigting skenk R1 miljoen aan US se eenheid vir bio-etiek
Die Inge Lotz Stigting, wat deur haar pa, prof Jan Lotz, geloods is nadat die 22-jarige US-student wat tragies vermoor is, het R1 miljoen geskenk aan die Eenheid vir Bio-etiek. Die Eenheid is geleë in die Sentrum vir Toegepaste Etiek in die...
Stellenbosch University
Verbind tot Afrika: SSA sluit betekenisvolle vennootskappe vir US
Die institusionele tema van die Universiteit Stellenbosch (US) vir Mei vanjaar is “Verbind tot Afrika" en op 25 Mei vier ons saam met die wêreld Afrika-dag. Die direkteur van die Sentrum vir Samewering in Afrika (SSA), dr Nico Elema, lewer...
Stellenbosch University
US se innoverende aanlyn leerplatform vir hoërskoolleerders bekendgestel
Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn vindingryke aanlyn leer- en onderrigplatform bekend gestel wat daarop gemik is om hoërskoolleerders en hul onderwysers in die Verdere Onderwys- en Opleidingfase (gr 10, 11 en 12) te ondersteun. US...
Stellenbosch University
Van Madagaskar na die wêreld met ’n PhD in fisika
As boorling van 'n plattelandse dorpie in Madagaskar, het dr Dina Miora se akademiese reis haar eers na Suid-Afrika en Duitsland geneem, tot waar sy vandag by die Mediese Navorsingsraad (MNR) se Laboratory of Molecular Biology in Cambridge...
Stellenbosch University
Blinde Paralimpiese swemmer maak opslae met historiese LLD-graad
Die blinde Suid-Afrikaanse Paralimpiese swemmer en medaljewenner, Hendri Herbst, is die perfekte verpersoonliking van die gesegde “waar is daar 'n wil, daar is 'n weg". Hy het nie net in sport uitgeblink nie; hy het ook die toppunt van...