7443 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US-museum op ʼn reis van transformasie
Die Universiteit Stellenbosch (US)-museum, geleë in 'n gebou wat oorspronklik in 1907 gebou is as 'n meisieskool en 'n plek waar kinders 'n leerervaring moes hê, is vandag steeds 'n plek van transformerende leerervarings. Deesdae is die...
Stellenbosch University
US-student wil meer jongmense in politiek sien
Die voormalige staatspresident van Suid-Afrika, wyle Nelson Mandela, het een keer gesê: “Die jeug van vandag is die leiers van môre." Vir 'n student van die Universiteit Stellenbosch (US), Emily O'Ryan, is dit die waarheid. O'Ryan, 'n...
Stellenbosch University
Groot toename in studentegetalle in Upington
Die kliniese opleiding van mediese- en gesondheidswetenskappe studente in Upington gaan volstoom voort, gedeeltelik danksy die ondersteuning van die Ukwanda-sentrum vir Landelike Gesondheid aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit...
Stellenbosch University
Visekanseliers is universiteite se hooffondswerwers
Om toegang tot die hoër onderwys te skep bly 'n enorme finansiële uitdaging. Juis dáárom vervul visekanseliers, as universiteitsleiers, 'n belangrike rol as hulle instellings se hooffondswerwers, skryf Karen Bruns, Senior Direkteur...
Stellenbosch University
Gray bevorder immunologie deur onderrig en uitbreiding
Professor Clive Gray het as ʼn jong derde jaar-student in die vroeë 1980s in Bristol, in die Verenigde Koninkryk (VK), sy eerste lesing oor immunologie bygewoon, en dit het hom “heeltemal geboei". “Ek het onmiddellik aanklank gevind by die...
Stellenbosch University
Prof Louis Jonker vereer met gesogte Georg Forster-navorsingstoekenning
Toe prof Louis Jonker van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Teologie onlangs as ontvanger van die Georg Forster-navorsingstoekenning aangewys is, het hy boodskappe van gelukwensing van heinde en verre ontvang. Jonker, wat as...
Stellenbosch University
BASE-argitektuur kan mens en masjien beter laat saamwerk
Namate die vervaardigingsbedryf al hoe meer digitaal en geoutomatiseer word, moet mense beter geïntegreer word met hierdie omgewings sodat fabrieke voordeel kan trek uit al hul werkers se positiewe eienskappe, terwyl hulle terselfdertyd...
Stellenbosch University
Wat ons ook op Erfenisdag behoort te vier
September is Erfenismaand met feesvieringe wat ʼn hoogtepunt bereik op Erfenisdag (24 September). In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick, skryf prof Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel) dat Suid-Afrikaners ook...
Stellenbosch University
Bekendstelling van boek wat die blywende uitwerking van ras en rassisme in die SA-gemeenskap ondersoek
'n Boek wat die nasleep van ras en rassisme in Suid-Afrika en die res van die wêreld verken, is op Donderdag 25 Junie 2020 gedurende 'n aanlyn geleentheid van die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) bekend gestel. Fault Lines...
Stellenbosch University
Niewinsgewende organisasies sukkel gedurende COVID-19-inperking
Niewinsgewende organisasies speel 'n noodsaaklike rol in verskeie sektore en gemeenskappe, maar sommige staar die moontlikheid van sluiting in die gesig gedurende die COVID-19-inperking weens kwynende hulpbronne, skryf Anika Berning van die...