7443 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Afrikaanse Doktorale Akademie 2024 Winterskool Sluit Af met Klem op PhD-leierskap en Akademiese Uitnemendheid
Die African Doctoral Academy (ADA) 2024 Hibriede Winterskool het op 'n hoogtepunt geëindig, met prof. Sibusiso Moyo, Stellenbosch Universiteit (SU) se Adjunk-visekanselier vir Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies, as die hoofspreker...
Stellenbosch University
US groet Aspeling ná jare se diens
'n Hele generasie Matie-studente ken mnr Johann Aspeling as die Universiteit Stellenbosch (US) se Registrateur. Maar sy lang pad saam met die US het reeds as student begin in hierdie dorp waarvoor hy oneindig lief geword het. Aspeling tree...
Stellenbosch University
Maatskaplike transformasie deur gemeenskapsbetrokkenheid
Elke jaar onderneem personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) talle aktiwiteite wat daarop gemik is om maatskaplike verandering te bevorder deur middel van...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Maatskaplike transformasie deur gemeenskapsbetrokkenheid
Elke jaar onderneem personeel en studente aan die FGGW talle aktiwiteite wat daarop gemik is om maatskaplike verandering te bevorder deur middel van projekte wat ontwerp is om die gemeenskappe wat hulle bedien op te voed, te bemagtig, op te...
Stellenbosch University
Genetiese manipulasie van gewasse moet fyn dop gehou word
Genetiese manipulasie en plantteeltegnieke word gebruik om die voedingswaarde van graangewasse soos sorghum en pêrelmanna (pearl millet) te verbeter. Sorghum en pêrelmanna is belangrike bronne van voedsel vir baie arm mense regoor die...
Stellenbosch University
Afwentelmaatskappy maak merk in mediese bedryf
Die Universiteit Stellenbosch (US) se tegnologie-oordrag maatskappy Innovus het oor die jare gehelp om verskeie afwentelmaatskappye op die been te bring. Een só ʼn besigheid is die Stellenbosch Nanofiber Company (SNC) wat in 2011 gestig is...
Stellenbosch University
Navorsers benut masjienleer-tegnieke om Chenin blanc–wyne beter te verstaan
Die kollig val op Suid-Afrikaanse Chenin blanc-wyne in 'n nuwe studie waarin die sensoriese ruimte van wyn met datamyn- en masjienleer-tegnieke uitgebeeld word. In dié studie span navorsers tegnieke in wat normaalweg gebruik word om “groot...
Stellenbosch University
US se Fakulteit Regsgeleerdheid vestig Gys Steyn-leerstoel in Finansiële Reguleringsreg
Verskeie faktore kan die doeltreffende funksionering van die finansiële stelsel beïnvloed en dit kwesbaar laat vir onstabiliteit en manipulasie. Dít kan weer beleggersvertroue beïnvloed en gewetenlose of kriminele aktiwiteite laat gedy...
Stellenbosch University
FGGW speel pioniersrol in telerehabilitasie-opleiding
Telegesondheid het ver gevorder sedert die dae van landlyn- en tweerigtingradio-oproepe tussen gesondheidspraktisyns wat hulleself in verskillende liggings bevind het. Pasiënte en sorggewers het deesdae toegang tot advies, konsultasies...
Stellenbosch University
STIAS stel nuwe direkteur aan
Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing het professor Edward K. Kirumira as sy nuwe direkteur aangestel. Hy volg prof Hendrik Geyer op wat sy finale termyn as STIAS-direkteur aan die einde van 2018 voltooi. Prof Kirumira sluit...