7443 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Universiteite in Afrika kan ware impak op vasteland maak — Prof Wim de Villiers
Universiteite in Afrika het al die nodige vermoëns en vaardighede om 'n ware impak op die vasteland te maak. Só skryf prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, in ʼn meningsartikel wat die Sunday Times...
Stellenbosch University
Grondslag vir die lewe word in eerste 1000 dae gelê
ʼn Kind se fisiese, intellektuele en emosionele ontwikkeling vind die vinnigste plaas in die eerste duisend dae van sy of haar lewe. Gedurende hierdie tydperk, wat strek van die begin van swangerskap tot en met elke kind se tweede...
Stellenbosch University
Vetsugtigheid kan lei tot Osteoartritis
Osteoartritis (OA) is die algemeenste vorm van artritis, met miljoene mense wat wêreldwyd deur hierdie siekte geraak word. Alhoewel die omvang van die siektelas nie goed in Suid-Afrika vasgestel is nie, ly daar volgens die Nasionale...
Stellenbosch University
Aandagafleibaarheid en hiperaktiwiteit - wat veroorsaak dit en wat kan daaromtrent gedoen word?
Oktober is ʼn bewusmakingsmaand vir Aandagafleibaarheid-hiperaktiwiteitsindroom (AAHS). AAHS is ʼn chroniese neuro-gedragstoestand wat miljoene kinders beïnvloed en dikwels in die volwasse lewe voortduur. Omtrent alle kinders beleef tye...
Stellenbosch University
Prof Donita Africander bevorder vrouegesondheid deur baanbrekersnavorsing
Prof Donita Africander van die Departement Biochemie in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs haar intreerede gelewer. Die titel van haar lesing was “Die verbetering van vroue se gesondheid: insigte...
Stellenbosch University
Prof Soraya Seedat gebruik haar kundigheid om vir gelykheid voorspraak te maak
Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte en geslagsgelykheid beywer. Deur hulle toewyding en leierskap inspireer en...
Stellenbosch University
Dr Anell Stacey Daries ontgin historiese insigte om transformasie te bewerkstellig
Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte en geslagsgelykheid beywer. Deur hulle toewyding en leierskap inspireer en...
Stellenbosch University
’n Dag in die lewe… Erik van Zyl
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op personeellede by die Universiteit Stellenbosch (US). Vanjaar stel ons lesers bekend aan professionele administratiewe...
Stellenbosch University
Ons moet hoër onderwys in die era van KI herverbeel – Prof Sibusiso Moyo
Kunsmatige intelligensie (KI) is besig om die manier waarop ons leer, onderrig en met kennis omgaan vinnig te verander, maar dit laat ook kritieke vrae ontstaan oor etiek, toegang en langtermyn-impak. Tersiêre instellings moet dus die...
Stellenbosch University
US vier die transformerende krag van dosente
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy invloedrykste dosente by die jaarlikse ROCTAS-toekennings vereer wat onlangs by die Stellenbosch Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) gehou is ter viering van diegene wie se toewyding...