7443 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US die gehalteversekeraar van ’n nuwe internasionale skoolverlaterskwalifikasie
Die Universiteit Stellenbosch (US) is die trotse gehalteversekeraar van die Internasionale Sekondêre Sertifikaat (ISS), 'n nuwe skoolverlaterskwalifikasie wat die internasionale afdeling van die Onafhanklike Eksamineringsraad (IEB)...
Faculty of Science
Navorsingstoekenning sal krities belangrike mineraalpotensiaal in Sentraal-Afrika ontsluit
Afrika is ’n belangrike baanbreker in die soeke na “goen metale”, maar daar is tot nog toe min studies daaroor gedoen. Navorsingstoekenning sal die ontwikkeling van ’n omvattende metallogeniese raamwerk vir die Wes-Kongo-gordel moontlik...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Nuwe SAMNR/SUN-Preëklampsienavorsingseenheid om lewensgevaarlike swangerskapstoestand te pak
Die SAMNR het ’n nuwe Buitemuurse Navorsingseenheid by Stellenbosch Universiteit gestig, gelei deur prof Catherine Cluver, om navorsing oor pre-eklampsie—’n belangrike oorsaak van moeder- en neonatale sterftes wêreldwyd—te bevorder. Die...
Stellenbosch University
Bou Vertroue en Bewustheid: SU-UIC Betrek Internasionale Platforms
Die Stellenbosch Universiteit Eenheid vir Internasionale Akkreditasie (SU-UIC) het vanjaar sy innoverende benaderings tot gehalteversekering by drie gesogte internasionale konferensies ten toon gestel. Hierdie betrokkenheid is ’n...
Stellenbosch University
US en Eksamenraad van Lesotho onderteken baanbrekersooreenkoms
'n Baanbrekersooreenkoms is deur die Universiteit Stellenbosch se Eenheid vir Internasionale Kwalifikasies (US-UIC) en die Eksamenraad van Lesotho (ECoL) onderteken – 'n ooreenkoms wat onderwys nie net vir leerders van Lesotho nie, maar...
Stellenbosch University
US vereer uitsonderlike individue met eregrade
Die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 13 Desember 2021 eredoktorsgrade aan vyf uitsonderlike individue toegeken by die US se Desember-gradeplegtigheid. Prof Marlene van Niekerk, regter Frederick Brand, dr Marlene le Roux, Nicky...
Stellenbosch University
Prof Jansen bring ommekeer by sukkelende skool
Hoërskool Crestway in Retreat was aan die begin van 2024 om ál die verkeerde redes in die nuus. Met 'n power matriekslaagsyfer was dit die Wes-Kaapse skool wat die heel swakste presteer. Swak dissipline, bendebedrywighede en akademiese...
Stellenbosch University
Om anders te dink oor pyn en rehabilitasie
Veertien jaar gelede het prof Quinette Louw haarself in die Universiteit Stellenbosch (US) se geskiedenisboeke ingeskryf toe sy die instelling se heel eerste medeprofessor in fisioterapie geword het. In 2010 het haar professorskap gevolg –...
Stellenbosch University
Kommer oor taal by die US: hier is die feite
Verskeie kwessies rakende die implementering van die Universiteit Stellenbosch (US) se huidige Taalbeleid (2016), asook die gebruik van veral Afrikaans in verskillende omgewings by die instelling, het die afgelope paar dae (vanaf 5 Maart...
Stellenbosch University
US se FLAIR-genote kry VK-vennote by
Die betrokkenheid van twee navorsers van die Universiteit Stellenbosch as FLAIR-genote van die Future Leaders – African Independent Research-program is versterk deurdat albei nou ook bykomende FLAIR-befondsing ontvang het om met kenners in...