7443 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Vier Maties op die land se Top 100-lys van mees indiensneembare studente
Vier Universiteit Stellenbosch-studente is onder die Top 100-finaliste in die 2022 DHL GradStar-toekennings, wat erkenning gee aan die mees indiensneembare voltydse studente in die land. Dié studente is Melt Hugo, Giséle Lavita, Keaton...
Stellenbosch University
US stel COVID-19-opwipinentingsentrums bekend
Die eerste van meer as tien COVID-19-opwipinentingsentrums is Maandag (8 November 2021) op die hoofkampus van die Universiteit Stellenbosch (US) bekendgestel. Dit stel studente en personeel wat nog nie ingeënt is nie, in staat om dit gou...
Stellenbosch University
Sagtewareprogrammeerder vir ’n finansiële tegnologiemaatskappy
“Wees kreatief, veerkragtig en onthou, daar is plek vir almal!" - Annika Nel, HonsBSc in Rekenaarwetenskap (2020) Annika Nel wat reeds ondervinding opgedoen het as datawetenskaplike, werk tans as 'n sagtewareprogrammeerder by ClearScore,...
Stellenbosch University
Jy kan jou mikrobiologie-laboratoriumvaardighede in die wynbedryf toepas
“My raad? Wees oopkop. Jy weet nooit waar jy jou dalk kan bevind nie". – Christina Relihan, BSc Molekulêre Biologie en Biotegnologie (2017) Christina Relihan is 'n navorsings- en ontwikkelingspesialis by die KWV. Sy het in 2017 'n BSc in...
Stellenbosch University
Robert Kotze
Die jaar 2021 is byna iets van die verlede. Dit is tyd om af te sluit, te besin, en gereed te maak vir tyd saam met familie en vriende oor die feesseisoen. Wanneer ek terugkyk, is ek trots daarop dat ons by US Internasionaal dinge meestal...
Stellenbosch University
Erkenning aan ‘kampioene’ in onderrig-leer-assessering (OLA) aan die US by OLA-viering
’n Diverse kohort akademici aan die Universiteit Stellenbosch (US) het by die OLA-viering (van onderrig-leer-assessering) op 5 Maart by STIAS in die kollig gestaan. Viserektor: Leer en Onderrig prof Deresh Ramjugernath het in sy toespraak...
Stellenbosch University
Opedag: 'n dawerende sukses
Die Afdeling Studentesake (STS) se jaarlikse Opedag op Tygerberg-kampus was weereens 'n geweldige sukses om studente van waardevolle inligting te voorsien, betrokkenheid te bevorder, en 'n gevoel van behorendheid binne die...
Stellenbosch University
US klim verskeie plekke op wêreld-reputasieranglys
Die feit dat die Universiteit Stellenbosch (US) se globale statuur besig is om toe te neem, is verder versterk met die aankondiging van die jongste Times Higher Education (THE) wêreldreputasieranglys vir universiteite. Die US, wat in die...
Stellenbosch University
Aktiewe terugvoer: Navorsingseminaar oor onderrig, leer en assessering
Die Universiteit Stellenbosch (US) se onderriggenote en die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) het op 25 Augustus 2022 'n aanlyn navorsingseminaar vir die akademiese gemeenskap van die US aangebied. Die onderwerp was aktiewe terugvoer, d.w...
Stellenbosch University
Meneshia Koopman: “Daar is geen limiet op wat ’n vrou kan bereik nie.“
Daar is geen limiet op wat 'n vrou kan bereik nie. Die lewe gaan nie daaroor om met mans te kompeteer nie; dit moet 'n poging tot samewerking tussen mans en vroue wees – ons het almal gelyke speelgronde. I glo 'n vrou kann enigiets word wat...