7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Gradueer ondanks talle teenslae
Dit was nog altyd Naseegha Cariem se droom om 'n onderwyser te word. Toe sy in 2012 as 'n eerstejaarstudent by die Universiteit Stellenbosch (US) ingeskryf het, het sy nooit kon dink dat sy soveel beproewing in die jare wat kom, sou moes...
Stellenbosch University
Ons betuig solidariteit teen gender-gebaseerde geweld
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch betuig solidariteit met diegene wat protes aanteken teen die epidemie van gender-gebaseerde geweld in Suid-Afrika. Ons gee erkenning aan die kommer...
Stellenbosch University
US vaar weer goed op ARWU-ranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) se visie om Afrika se voorste navorsingsintensiewe universiteit te wees word gerugsteun deur die feit dat die instelling een van die beste hoëronderwysinstellings wêreldwyd ten opsigte van...
Stellenbosch University
Maak geslagsverskille in die hoogste range van leierskap werklik saak?
Maak geslagsverskille in die hoogste range van leierskap werklik saak, veral gedurende ʼn pandemie? Dit is die vraag wat prof Soraya Seedat van die departement Psigiatrie onlangs probeer beantwoord het in Vrouemaand-artikel vir News24. Lees...
Stellenbosch University
Opgee was nooit 'n opsie nie, sê voormalige SciMathUS-student
Amory Le Roux-Arries SciMathUS-klas van 2004 Graadprogram: MEng (Siviele Ingenieurswese) Ek is Amory Le Roux-Arries en ek is oorspronklik van die Strand in die Wes-Kaap. Vandat ek 12 jaar oud was wou ek 'n siviele ingenieur wees en ek kon...
Stellenbosch University
Uitdagende gesprekke op Woordfees TV
Tydens die meer as twee dekades dat die Universiteit Stellenbosch (US) een van die borge van Woordfees is, het akademici aan die Universiteit die geleentheid gekry om met feesgangers oor hul onderskeie kennisvelde te praat. Hoewel die...
Stellenbosch University
Prof Jonathan Jansen ontvang hoogaangeskrewe internasionale erkenning
Professor Jonathan Jansen, uitgelese professor in Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) en voorsitter van die Wetenskapakademie van Suid-Afrika, is as 'n lid van die prestigeryke Amerikaanse Akademie van Kunste en Wetenskappe...
Stellenbosch University
Personeel geloof vir hul 'behendige veerkragtigheid' gedurende pandemie
Die Universiteit Stellenbosch (US) het gedurende die Covid-19-pandemie gefloreer danksy die harde werk, toewyding en “behendige veerkragtigheid" van sy personeel. Dít was die boodskap van prof Wim de Villiers, die US se Rektor en...
Stellenbosch University
US-studente leer Ghana beter ken
Die Sentrum vir Samewerking in Afrika (CCA) van Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal het drie US-studente die geleentheid gebied om op 30 Junie en 1 Julie 2022 aan die Universiteit van Ghana (UG) se somerskool getiteld Ghana to...
Stellenbosch University
Die US en SNDT span saam om nuwe hibriede leerkursus aan te bied
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Shreemati Nathibai Damodar Thackersey (SNDT) vroue-universiteit in Mumbai het saamgewerk aan die ontwikkeling van 'n nuwe hibriede leerkursus getiteld “South-South Feminisms: A Feminist Approach to...