7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US betreur die afsterwe van SR-lid me Nomzamo Buthelezi
Dit is met skok en hartseer dat die Stellenbosse Universiteitsgemeenskap vandag (Saterdag 1 Mei) van die afsterwe van ʼn lid van die Studenteraad, me Nomzamo Buthelezi, verneem het. Volgens die inligting tot die Universiteit se beskikking...
Stellenbosch University
US Mikrobiologie-studente skitter by SAVM-konferensie
Drie nagraadse studente in die Departement Mikrobiologie by die Universiteit Stellenbosch (US) het toekennings ontvang by die aanlynkonferensie van die Suid-Afikaanse Vereniging vir Mikrobiologie wat van 4 tot 6 Mei 2021 gehou is. Dominique...
Stellenbosch University
#Train4Fees-veldtog oor die wenstreep
Studente-atlete aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat finansiële steun verloor het weens die impak van die COVID-19-pandemie, sal binnekort 'n finansiële hupstoot ontvang nadat sportsterre, afrigters, alumni en vriende van die...
Stellenbosch University
US-navorser ontvang gesogte internasionale navorsingsbeurs
Prof Nuraan Davids, verbonde aan die Universiteit Stellenbosch se departement Opvoedingsbeleidstudie in die Fakulteit Opvoedkunde, is die ontvanger van 'n gesogte navorsingsbeurs van die Sentrum vir Gevorderde Studie in Gedragswetenskappe...
Stellenbosch University
COVID-19: Beroep op vrywilligers
Beste Kollegas, Studente en Alumni Ons gaan almal voort om aan te pas by die nuwe werklikhede wat meegebring is deur die COVID-19 pandemie terwyl dit soveel aspekte van ons lewens beïnvloed. Ek wil graag my waardering uitspreek teenoor...
Stellenbosch University
Maties rekenaarwetenskapstudente wen Investec hackathon
Vyf rekenaarwetenskapstudente van die Universiteit Stellenbosch het die eerste plek behaal in Investec se programmeerbare banktoep-uitdaging, wat van 23 tot 24 Julie plaasgevind het. Die span BScHons-studente, bestaande uit Jaco Swart...
Stellenbosch University
Topmatrikulante van 2020 op pad na US
Verskeie van Suid-Afrika se topmatrikulante van 2020 beplan om vanjaar die Universiteit Stellenbosch (US) hul tuiste te maak. Reynhardt Buys van Hoërskool Pearson in Port Elizabeth in die Oos-Kaap is die toppresteerder vir 2020 en begin...
Stellenbosch University
US-taalbeleid word in 2021 hersien
Die Taalbeleid (2016) van die Universiteit Stellenbosch (US) word gedurende 2021 hersien as deel van die hersieningsiklus van elke vyf jaar soos wat in dié beleid voorgeskryf word. Artikel 10 van die Taalbeleid (2016) bepaal die beleid...
Stellenbosch University
Uitnodiging om kommentaar te lewer op eerste konsep van hersiene Taalbeleid (2016)
Uitnodiging om kommentaar te lewer op eerste konsep van hersiene Taalbeleid (2016) Die Universiteit Stellenbosch (US) nooi belangstellendes uit om kommentaar te lewer op die eerste konsep van 'n hersiene Taalbeleid. Die US se Taalbeleid...
Stellenbosch University
Nuwe BDatWet-graad by US 'n werklikheid in 2021
Die Universiteit Stellenbosch het aangekondig dat die Universiteit voortaan 'n multidissiplinêre Baccalaureusgraad in Datawetenskap gaan aanbied. Dié vierjaargraad word moontlik gemaak deur die samewerking van verskeie fakulteite. Met...