7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Woordfeesproduksies neem die voortou in die benoemings vir Kanna-pryse
Twee Universiteit Stellenbosch (US) Woordfeesproduksies, dit wil sê toneelstukke wat met finansiële steun en in samewerking met die US Woordfees ontwikkel is, loop voor in vanjaar se Kanna-benoemings. Die Kannas word jaarliks toegeken vir...
Stellenbosch University
Grondrestitusie nie ʼn totale mislukking, maar probleme bly pla
Gegewe die probleme rondom die restitusie van grond, sal ons moet wag en sien of onteiening sonder vergoeding die antwoord hierop sal wees. Dít was een van die gevolgtrekkings van prof Olaf Zenker van die Instituut vir Sosiale Antropologie...
Stellenbosch University
Ithemba-beursfonds – ʼn reddingslyn vir FGGW-studente
“My lewe is vir ewig verander! Nou is ek gemotiveerd om harder as ooit te werk. Baie dankie dat julle hierdie beurs aan my toegeken het. Ek sal julle nie teleurstel nie." Hierdie bedankingsbriefie van ʼn MB,ChB II-student is ʼn enkele...
Stellenbosch University
Etiese leierskap kernbelangrik in organisasies
Etiese leierskap kan organisasies help om meer effektief te funksioneer en onetiese gedrag in die werksplek aan bande te lê. Só het prof Amos Engelbrecht van die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit Stellenbosch op Donderdag (27...
Stellenbosch University
US polimeerwetenskaplike wen gesogte medalje
Prof. Harald Pasch, uitgelese professor wat ook die SASOL navorsingsleerstoel in Analitiese Polimeerwetenskap by die Universiteit Stellenbosch (US) beklee, het die Suid-Afrikaanse Chemiese Instituut (SACI) se goue medalje vir 2017 gewen...
Stellenbosch University
Senaat aanvaar mosie oor die transformasie van navorsing en wetenskap aan die US
Die Senaat van die Universiteit Stellenbosch (US) het sy steun toegesê aan 'n “toegespitste en daadwerklike langtermyn- institusionele reaksie" op die kwessies wat die onlangse omstrede vaktydskrifartikel oor ras en kognisie deur vyf US...
Stellenbosch University
US verwelkom eersdaags nuwe Senior Direkteur vir Studentesake
Die nuutaangestelde Senior Direkteur vir Studentesake by die Universiteit Stellenbosch (US) hoop om 'n positiewe bydrae te kan lewer wat 'n transformerende studente-ervaring aan studente by die Universiteit kan bied. Dr Choice Makhetha, wat...
Stellenbosch University
Voorste aanstellings vir Tania Ajam en Mark Swilling van SPL
Twee belangrike aanstellings van personeel van die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit Stellenbosch is onlangs aangekondig. Prof Tania Ajam, professor in Openbare Beleid, Ekonomie en Finansies by SPL, is een van die lede...
Stellenbosch University
Russel Botman-beursfonds 'skep geleenthede vir volgende generasie'
Wyle prof Russel Botman, voormalige rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), was passievol daaroor om geleenthede te skep vir verdienstelike studente. En dit is hierdie nalatenskap wat die US en sy gesin eer deur...
Stellenbosch University
EWB-studente wen datawetenskapuitdaging van tegnothon
Studente van die US Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het in die datawetenskapafdeling van die Universiteit Stellenbosch (US) se tweede tegnothon ( hackathon) met die louere...