7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
O&L Seminaar: Prof Faadiel Essop
LEER-EN-ONDERRIGVERRYKINGSEMINAAR, 9 MEI 2019 in Kamer 3008, Opvoedkundegebou, 12:45–13:45 Prof Faadiel Essop van die Departement Fisiologiese Wetenskappe in die Fakulteit Natuurwetenskappe was die aanbieder van die Leer-en...
Stellenbosch University
DWT deel nuwe plan vir wetenskap, tegnologie en innovasie tydens FGGW-besoek
ʼn Hoëvlak-afvaardiging van die Suid-Afrikaanse Nasionale Departement van Wetenskap en Tegnologie (DWT) het onlangs besoek afgelê aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW). Die DWT...
Stellenbosch University
Ingenieurstudent se navorsing in volhoubaarheid bekroon
George Kofi Parku, MIng-student in Chemiese Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch, is gekies as een van 25 wenners in die Green Talents Science Forum, 2018. "Dit is 'n gesogte toekenning vir jong navorsers wat deur die Duitse...
Stellenbosch University
Vrouemaand Ubuntu-dialoog ondersoek Black Lives Matter
As deel van die Ubuntu-dialoogreeks en Vrouemaand het die Transformasiekantoor van die Universiteit Stellenbosch (US) en die US Museum onlangs ’n gesprek aangebied met Tiffany Caesar, ’n doktorale kandidaat van Michigan-staatsuniversiteit...
Stellenbosch University
Afrika se wiskundiges verdien meer erkenning
Wiskundiges in Afrika help om innovasie op die kontinent te dryf, maar kry nie altyd die erkenning wat hulle toekom nie. Só het prof Oluwole Makinde van die Departement Wiskunde in die Fakulteit Krygskunde aan die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
Militêre sielkundiges bevorder soldate se welwees
Militêre sielkundiges lewer ʼn konstruktiewe bydrae tot die lewens van soldate en hul families om die ons land en die kontinent te beskerm. Só het prof Gideon van Dyk van die Departement Bedryfsielkunde in die Fakulteit Krygskunde aan die...
Stellenbosch University
Huldeblyk – Prof Bongani Mayosi
Ons spreek met groot hartseer ons diepste medelye uit met Prof Bongani Mawethu Mayosi se familie, vriende en kollegas. Prof Mayosi is Vrydag 27 Julie oorlede. Hy was vir baie mense, insluitened studente en personeel van die Fakulteit...
Stellenbosch University
Biblioteek- en Inligtingsdiens open Eeufeesuitstalling
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens aan die Universiteit Stellenbosch (US) het op Vrydag (27 Julie 2018) sy Eeufeesuitstalling geopen. Dit uitstalling bied 'n blik op die US se verlede en hede, en fokus op die Biblioteekdiens – gister en...
Stellenbosch University
Taalleerhub bevorder kulturele diversiteit
Die voormalige Suid-Afrikaanse president Nelson Mandela het eenmaal gesê: “As jy met 'n man praat in 'n taal wat hy verstaan, gaan dit na sy kop. As jy met hom in sy eie taal praat, gaan dit na sy hart." Helga Sykstus en Arné Binneman hoop...
Stellenbosch University
Datawetenskap-onderwerp by jaarlikse Schroders-opstelkompetisie ingesluit
Die veld van Datawetenskap word meer en meer prominent en dit was dus gepas dat 'n Datawetenskap-onderwerp ingesluit is by die jaarlikse Schroders-opstelkompetisie, georganiseer deur die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap by die...