7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
SANZAF-beurse bemagtig studente
Studente aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) by die Universiteit Stellenbosch, het net lof gehad vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Zakáh-fonds (SANZAF) tydens 'n onlangse geleentheid waar dié organisasie 'n tjek...
Stellenbosch University
US wetenskaplikes deur Royal Society of SA vereer
Die Royal Society of South Africa (bekend as die RSSAf) het Prof Bert Klumperman en Prof Guy Midgley ‒ twee wetenskaplikes aan die Universiteit Stellenbosch (US) ‒ met die hoogste toekenning wat 'n genoot van die RSSAf te beurt kan val...
Stellenbosch University
Só kan ons geweld en verkragtig stop, sê US-werknemers en studente
Ter ondersteuning van die Wêreldraad van Kerke (WRK) se wêreldwye Thursdays in Black-beweging het die Gender-eenheid van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch op 7 Februarie hul eie Thursdays in Black-veldtog geloods. Die...
Stellenbosch University
Studente-entrepreneur ding om wêreldeer mee
Keaton Harris, ʼn mediese student van die Universiteit Stellenbosch is weer eens vereer vir sy innoverende nuwe onderneming, InforMED. Hierdie keer is hy bo van die land se top- nuwe ondernemings as die Suid-Afrikaanse kampioen van die...
Stellenbosch University
Prof Thuli Madonsela ontvang Geregtigheidstoekenning in New York
Prof Thuli Madonsela, bekleër van die Regsfakulteittrust se navorsingsleerstoel in maatskaplike geregtigheid aan die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs nog 'n toekenning vir haar werk in die strewe na sosiale geregtigheid ontvang...
Stellenbosch University
Waarom is die grondwetlike regte nie ʼn werklikheid in die land nie? - Prof Sandy Liebenberg
Die realiteit vir baie Suid-Afrikaners bly een van armoede en sosiale uitsluiting. Waarom is die grondwetlike regte nie ʼn werklikheid in die land nie? Die redes is 'n ingewikkelde mengsel van faktore, sê prof Sandy Liebenberg, Hoogleraar...
Stellenbosch University
Matia Mukama gaan US by nasionale FameLab-kompetisie verteenwoordig
Matia Mukama, 'n doktorale student in Voedselwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), is Vrydag (1 Februarie) as wenner van die US-uitdunronde van die 2019 FameLab wetenskapkommunikasie- en redenaarskompetisie aangewys. Carla...
Stellenbosch University
Matia Mukana gaan US by nasionale FameLab-kompetisie verteenwoordig
Matia Mukama, 'n doktorale student in Voedselwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), is Vrydag (1 Februarie) as wenner van die US-uitdunronde van die 2019 FameLab wetenskapkommunikasie- en redenaarskompetisie aangewys. Carla...
Stellenbosch University
US vier aanvang van Afrikaweek
Die Universiteit Stellenbosch (US) is toegewy aan Suid-Afrika en die vasteland en streef na transformerende vennootskappe om die wêreld ten goede te beïnvloed en te verander. So het prof Hester Klopper, Viserektor: Strategie en...
Stellenbosch University
Prof Wim weer op sy fiets vir beurse
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) maak gereed om weereens sy steun aan Matie-studente te wys. In September vanjaar sal prof De Villiers die Londen-na-Brighton-fietsrit aanpak om geld vir...