7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
NNS-toekennings vereer vier A-gegradeerde navorsers van die Universiteit Stellenbosch
Die Universiteit Stellenbosch (US) vier weer eens sy vooraanstaande navorsers wat by die jaarlikse Nasionale Navorsingstigting (NNS)-toekennings vereer is. Proff Dave Richardson, Josua Meyer, Zander Myburg en Linus Opara is erken vir die...
Stellenbosch University
Derde gradeplegtigheid: “Die Stellenbosch van vandag is 'n veel beter universiteit"
Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) se fakulteite AgriWetenskappe sowel as Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het gistermiddag hulle grade ontvang, terwyl die Universiteit ook eredoktorsgrade aan prof Peter Jones, prof André...
Stellenbosch University
‘Op julle merke, gereed, gesels!’ vir steundienstepersoneel van Stellenbosch en Lund
Tien personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) is gekies vir vanjaar se gemengde mobiliteitsprogram vir professionele administratiewe steundienste- (PASD-)personeel, wat in samewerking met die Universiteit van Lund in Swede...
Stellenbosch University
US beplan om Innovus na Stellenbosch Smart City uit te brei
Die Universiteit Stellenbosch (US) se visie om Afrika se voorste navorsingsintensiewe universiteit te wees, wat wêreldwyd erken word as uitnemend, inklusief en innoverend – waar kennis tot diens van die samelewing bevorder word – kry...
Stellenbosch University
Doktorale studieleiers van Afrika-universiteite deel waardevolle idees op Stellenbosch byeen
Verskeie aspekte van doktorale studieleiding binne die Afrika-konteks het onder die loep gekom toe 'n uitgesoekte groep van 18 promotors van doktorale kandidate afkomstig uit 13 Afrikalande onlangs op Stellenbosch bymekaar gekom het. Die...
Stellenbosch University
Kom ons vind saam 'n nuwe handelsmerk vir die Universiteit Stellenbosch
Die Universiteit Stellenbosch (US) het begin om 'n nuwe handelsmerk vir die US te ontwikkel en die universiteitsgemeenskap word gevra om aan die proses om deel te neem. Met behulp van die waardevolle insette wat in die vorige rondte van...
Stellenbosch University
Eerste nagraadse DeepMind beurstoekennings in Afrika kom na die Universiteit Stellenbosch
Kunsmatige intelligensie (KI) en masjienleer op die Afrikavasteland kry binnekort 'n aansienlike hupstoot danksy gesogte beurstoekennings wat vir nagraadse studie in die veld van toegepaste wiskunde, statistiek, elektriese en elektroniese...
Stellenbosch University
Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin vier sy eeufees tydens Woordfees 2023
Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin (USBT) – die oudste akademiese botaniese tuin in Suid-Afrika – vier vanjaar sy eeufees tydens die US Toyota Woordfees van 7 tot 15 Oktober met 'n spesiale weeklange fees: die Stellenbosch Flora...
Stellenbosch University
Die Universiteit Stellenbosch se befondsingsaansoeke is oop vanaf 1 Augustus 2023
Aansoeke vir die Universiteit Stellenbosch (US) se 2023 voorgraadse befondsingsgeleenthede het op Dinsdag, 1 Augustus 2023 oopgemaak. Die Universiteit moedig alle huidige en voornemende voorgraadse studente aan om aansoek te doen vir die...
Stellenbosch University
Universiteit van Stellenbosch Alumni pak die Cape Epic aan vir #Move4Food
Twee personeellede en alumni van die Universiteit van Stellenbosch bestee op die oomblik baie tyd op hul bergfietse om te oefen vir die moordende Absa Cape Epic 2020 om geld in te samel vir die Universiteit se #Move4eFood-veldtog. Francois...