7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US doen stappe vir voorkoming en hantering van gendergeweld
Geweld op grond van gender is ʼn beduidende dog voorkombare hindernis tot geslagsgelykheid. In reaksie op die toenemende bedreiging van geweld van hierdie aard in die land in die geheel het die Universiteit Stellenbosch die instelling se...
Stellenbosch University
Hart-beurs gee miokarditis-navorsing ʼn hupstoot
Dr Riëtte du Toit se voortgesette belangstelling in kardiologiese manifestasies in rumatologie is onlangs erken toe sy as wenner van die Suid-Afrikaanse Hartvereniging (SA Heart) se prestigeryke 2016-navorsingstoekenning aangewys is. "Ek...
Stellenbosch University
US navorsers wil samewerking met Afrika-lande bevorder
Minder bekende gewasse soos sorghum en manna, en die impak van indringeronkruid op bestaansboere in Nigirië, is twee van die onderwerpe wat navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan ondersoek as deel van 'n navorsingsbesoek wat...
Stellenbosch University
Hoëronderwys instellings span saam om fondsinsameling uitdagings aan te spreek
Proaktiewe samewerking en benaderings tot gedeelde institusionele fondsinsameling uitdagings is slegs 'n paar van die kwessies wat onlangs tydens die eerste Hoëronderwys Fondsinsameling Forum by die Universiteit Stellenbosch (US) bespreek...
Stellenbosch University
Samewerking met wetenskaplikes uit Afrika
Dr Ethel Phiri en dr Natasha Mothapo het in April die Universiteit van Lagos (UniLag), in Nigerië, besoek om nuwe samewerkingsbande met Afrika-universiteite te smee om sodoende Afrika se navorsingsdomein te versterk. Beide dr Phiri en dr...
Stellenbosch University
Pediaters deel kennis met kollegas in Oos-Kaap
Ná net ses maande as kliniese assistent in pediatrie by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) was dr Lunga Mfingwana (29) – ʼn Oos-Kapenaar – só geïnspireer dat hy ʼn uitreikaksie na die...
Stellenbosch University
Twee nuwe vise-dekane aangestel in Fakulteit AgriWetenskappe
Voedselveiligheid en die genetika van lewende hawe is die onderskeie fokusgebiede van twee nuwe vise-dekane wat onlangs by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit AgriWetenskappe aangestel is. Prof. Kennedy Dzama, 'n bekroonde genetikus...
Stellenbosch University
Voorgraadse diploma in volhoubare ontwikkeling
'n Nuwe diploma in volhoubare ontwikkeling is daarop gemik om een van ons grootste uitdagings die hoof te bied: die skep van 'n nuwe generasie verantwoordelike entrepreneurs wat die wêreld waarin ons woon verstaan én wat oor die vaardighede...
Stellenbosch University
Nuwe uitvoerende komitee van die Institusionele Forum
Die nuwe uitvoerende komitee van die Institusionele Forum (IF) sal 'n kernrol vervul om toe te sien dat die Universiteit Stellenbosch (US) voortdurend 'n omgewing van inklusiwiteit, transformasie, innovasie en volgehoue uitnemendheid skep...
Stellenbosch University
Studente wen reis na Londen ná virtuele sukses op aandelebeurs
Twee studente van die Universiteit Stellenbosch het 'n reis na Engeland om die aandelebeurs in Londen te besoek en R12500 elk gewen ná hulle koning gekraai het in die 2017 JSE-beleggingsuitdaging. Die uitdaging wat vanjaar vir 'n 44ste keer...