7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US nagraadse studente in Aardwetenskappe se tesisse beste in Suid-Afrika
Nagraadse studente in die Department Aardwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) maak vanjaar geskiedenis met twee toekennings wat hulle van die Geologiese Vereniging van Suid-Afrika losgeslaan het. Die toekennings vir die beste...
Stellenbosch University
Voorste TB-navorser prof Marakalala as direkteur van TB-navorsingsentrum aangestel
Die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMRC) en die Universiteit Stellenbosch (US) kondig die aanstelling van medeprofessor Mohlopheni Jackson Marakalala aan as Eenheidsdirekteur van die US/SAMRC Sentrum vir Tuberkulose Navorsing (STR...
Stellenbosch University
US deel van samesprekings by SASUF Navorsings- en Innovasieweek 2024
Twaalf personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) het deelgeneem aan die sesde Navorsings- en Innovasieweek van die Suid-Afrika-Swede-universiteitsforum (SASUF), wat in mid-Mei 2024 in Swede plaasgevind het. Die geleentheid...
Stellenbosch University
Prof Elmi Muller ontvang eredoktorsgraad van die Universiteit van Lund
Professor Elmi Muller, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, is met 'n eredoktorsgraad deur die Fakulteit Geesteswetenskappe aan die Universiteit van Lund in Swede vereer. Die...
Stellenbosch University
US stel nuwe meestersprogram in Gewelddadige Geskiedenisse en Herstelling bekend
Die Universiteit Stellenbosch (US) bied ʼn nuwe interdissiplinêre meestersgraadprogram aan wat ten doel het om studente toe te rus met dekoloniale vaardighede wat van kardinale belang is om die transgenerasionele impak van gewelddadige...
Stellenbosch University
US stel Afrika se mees gevorderde Mediese Morfologie-leersentrum bekend
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag die Mediese Morfologie-leersentrum (MMLS), die grootste en tegnologies mees gevorderde fasiliteit van sy soort op die vasteland van Afrika, amptelik geopen. Met hierdie hipermoderne sentrum word...
Stellenbosch University
Farma kliniese assistente blink uit by kongres
Twee kliniese assistente aan die Afdeling Kliniese Farmakologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het bygedra tot die US se uitstekende navorsingsreputaise tydens die 2016 All...
Faculty of Medicine and Health Sciences
US stel Afrika se mees gevorderde Mediese Morfologie-leersentrum bekend
Die US het die Mediese Morfologie-leersentrum (MMLS), die grootste en tegnologies mees gevorderde fasiliteit van sy soort op die vasteland van Afrika, amptelik geopen. Die MMLS kombineer voorpunt-tegnologie met tradisionele anatomiese...
Stellenbosch University
Voorgraadse navorsingskripsie presteer by kongres
ʼn Oudstudent van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het reuse- sukses behaal met die voorgraadse navorsingsverhandeling wat hy as finalejaarstudent aan die Universiteit Stellenbosch geskryf het. Dr Iain Walker, tans...
Stellenbosch University
WOW bied vol program op US Woordfees
Woorde Open Wêrelde (WOW) bied op vanjaar se US Woordfees voorwaar iets vir almal – van oud tot jonk! Die WOW-fees het Saterdag (4 Maart) by Coetzenburg afgeskop met ʼn heerlike karnaval vir die hele familie. Dieselfde dag het WOW ook...