7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
'Smiling lightning' wen tweede goue medalje
"Hy hou net nie op glimlag nie," het 'n TV-kommentator Vrydagmiddag opgemerk toe die Maties Parasport-atleet Charl du Toit sy tweede goue medalje by die Paralimpiese Spele in Rio gewen het. Charl, wat besig is met sy honneursgraad in...
Stellenbosch University
Vaktydskrif deel van Departement Sportwetenskap se trotse geskiedenis
Die Universiteit Stellenbosch se Departement Sportwetenskap is nie net die oudste in die land nie, maar het ook die eerste vakwetenskaplike tydskrif in die veld uitgegee. In die jare dertig en veertig was dit Liggaamsopvoeding, en later was...
Stellenbosch University
Internasionale erkenning vir uitnemende voorgraadse navorsing
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn sterk gevestigde navorsingskultuur en voorgraadse studente word gemotiveer om by navorsingsprojekte betrokke te raak. Volgens prof Nico...
Stellenbosch University
R28 miljoen Fogarty-toelae versterk bioinformatika-opleiding in Afrika
Professore Marlo Möller en Samantha Sampson van die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika het 'n R28 miljoen-toekenning van die Fogarty Internasionale Sentrum van die US National Institutes of Health...
Stellenbosch University
SACEMA haal kortlys vir NNS se toekenning vir gemeenskapsimpak
Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Epidemiologiese Modellering en Ontleding (SACEMA) by die Universiteit Stellenbosch (US) het die kortlys vir die Nasionale Navorsingstigting (NNS) se gesogte toekenning vir gemeenskapsimpak gehaal. Die wenners...
Stellenbosch University
Herdink die Dekoloniale Oomblik: Na 'n Etiek van Gasvryheid in Hoër Onderwys
ALOV Onderrig-Leer-Assessering Seminaar U word genooi na die eerste kwartaallikse Onderrig-Leer-Assessering seminaar van 2025, aangebied deur die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking (OLA): Spreker: Prof. Lis Lange (Waarnemende Senior...
Stellenbosch University
US se Farai Mubaiwa ontvang gesogte leierskaptoekenning van Britse koningin
Me Farai Mubaiwa, 2016 Studenteraadslid vir Vrouebemagtiging aan die Universiteit Stellenbosch (US), is onlangs aangewys as ʼn ontvanger van die prestigeryke Queen's Young Leader-toekenning (QYL) vir 2017. Twee ander Suid-Afrikaners, Aditi...
Stellenbosch University
Leierskap: Vind jou weg
Op 29 Augustus het die eerste Departementshoofde-indaba (HoD Indaba) van 2024 verskeie akademiese leerstoele en departementshoofde oor die hele Universiteit byeen gebring vir 'n dag gewy aan die tema, “Leierskap: Vind jou weg". Hierdie...
Stellenbosch University
Onderwyslegende Walter Parry vereer met die naam van een van twee nuwe US-koshuise
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Rektoraat het die name van twee nuwe koshuise op die Noord-kampus goedgekeur, wat ʼn belangrike stap in die voortgesette transformasie- en visuele regstellingsproses verteenwoordig. Die koshuis vir...
Stellenbosch University
erugskou op 2024: Vooruitgang in Internasionalisering deur Samewerking, Innovasie en Impak
Soos ons die einde van 2024 nader, is dit ’n geskikte tyd om terug te kyk op ’n jaar vol betekenisvolle mylpale en samewerkings wat ’n impak gehad het binne Stellenbosch Universiteit (SU) se internasionaliseringsagenda. Veral die afgelope...