7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Voorbereiding vir Rio kry spoed
Lede van die Maties Parasport-klub neem tans aan verskillende kompetisies oorsee deel in 'n finale poging om hul plek in die Suid-Afrikaanse span vir die 2016 Paralimpiese Spele in Rio te verseker. Volledige vertaling in Afrikaans volg...
Stellenbosch University
Maties Waterpolo-klub gaan van krag tot krag
Die Maties Waterpolo-klub beleef ’n bloeitydperk ná hulle die WP Waterpolo-liga gewen het en vyf van hul lede ingesluit is by Suid-Afrika se waterpolospan wat onlangs in Trieste, Italië, aan die kwalifiseringstoernooi vir die Olimpiese...
Stellenbosch University
‘Besigheid is ’n oefening in gesonde verstand’
Die stigter van Mantelli’s biskuitjies, Simon Mantell, het verlede Vrydag ’n Leader’s Angle-aanbieding oor die onderwerp “Turning obstacles into opportunities” by die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) gehou. Hy glo...
Stellenbosch University
Leierskap in Onderwys-kortkursus bekendgestel
Die Fakulteit Opvoedkunde in samewerking met die Frederik Van Zyl Slabbert Instituut vir Studenteleierskapontwikkeling (FVZS Leierskapinstituut) het onlangs die Leierskap in Onderwys-kortkursus bekendgestel. 'n Groep van 40 studente het vir...
Stellenbosch University
Tygerberg-kampus vier Mandela-dag
Personeel en studente op die Tygerberg-kampus het vanjaar weereens Mandela-dag gevier in die gees van omgee, gee en deel waarvoor hulle bekend is. Die bestuurspan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het, in samewerking...
Stellenbosch University
Die maatskaplike invloed van landelike gesondheid verken
Navorsers het hulle kennis oor en ervaring van volhoubare landelike gesondheid met mekaar gedeel tydens die jaarlikse navorsingsdae oor Volhoubare Landelike Gesondheid wat in Mei vanjaar op die Universiteit Stellenbosch se Worcester-kampus...
Stellenbosch University
Drie US-navorsers wen gesogte beurse om nagraadse studie voort te sit
Drie Universiteit Stellenbosch-navorsers is Woensdag (29 September) met L'Oréal-UNESCO Regional Fellowships For Women in Science (FWIS) in Sub-Saharan Africa-toekennings vereer. Die seremonie is by The Venue Greenpark in Johannesburg gehou...
Stellenbosch University
Jong Ekonome van US wen kompetisie
Die wenners van vanjaar se Jong Ekonoom-kompetisie is ʼn span slimkoppe van die Universiteit Stellenbosch (US). Ashley Williamson en Kay-Dee Adams, wat as Economisticated ingeskryf het, kraai vanjaar koning in dié gewilde kompetisie vir...
Stellenbosch University
Matie-landboustudent Kobus van Dyk aangewys as mees belowende WP-voorspeler
Kobus van Dyk, 'n BScAgric-student aan die Universiteit Stellenbosch, is aangewys as die mees belowende voorspeler in die 2016 Westelike Provinsie rugbyspan. Hy het die toekenning ontvang tydens die Westelike Provinsie Rugby Voetbalunie se...
Stellenbosch University
Boodskap van die Dekaan - 24/10/2016
Terwyl ons die laaste paar weke van 2016 se akademiese jaar betree is ons baie bewus daarvan dat heelwat studente, ouers en personeellede bekommerd is oor die breër kwessies in hoëronderwys in Suid-Afrika. Ons weet daar is kommer oor die...