7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
SA-jazzmeester kan nou PhD by sy akkolades voeg
Een van Suid-Afrika se voorste musikante het vandeesweek sy doktorsgraad by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeweek ontvang. Die pianis, komponis, musiekregisseur, opvoeder en navorser, Nduduzo Makhathini, is 'n toonaangewende...
Stellenbosch University
TRU wil nodus vir demokrasienavorsing skep
Grootskaalse korrupsie, wanadministrasie van staatsgeld en onbehoorlike bestuurspraktyke onder leiding van president Jacob Zuma hou die afgelope paar jaar 'n al hoe groter bedreiging in vir die stand van die Suid-Afrikaanse demokrasie. Dít...
Stellenbosch University
Innoverende eerstejaar mediese student ontwikkel ‘bot’ om orgaanskenkers te werf
Duisende mense in Suid-Afrika benodig organe om hulle lewens te red, tog is slegs ʼn baie klein persentasie van ons land se bevolking orgaanskenkers. Inderwaarheid het Suid-Afrika een van die laagste orgaanskenkersbevolkings in die wêreld. ʼn...
Stellenbosch University
US en die Carl en Emily Fuchs-stigting stel nuwe Kanseliersbeurs-program bekend
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy nuwe vlagskip-beursprogram bekend gestel wat deur die filantropiese instelling, die Carl & Emily Fuchs-stigting (CEFF) ter waarde van R9 miljoen geborg word. Die eerste kohort van 30 studente wat...
Stellenbosch University
PhD-gegradueerde dra tot ontwikkeling van kleinhoewe-boere by
Dr Obvious Mapiye is oortuig sy ervaring met diere- en gewasboerdery gedurende sy kinderjare op ʼn kleinhoewe het die grondslag vir sy huidige prestasies gelê, wat die voltooiing van sy doktorale studies en die konseptualisering van ʼn...
Stellenbosch University
PhD die ‘vreugde en trots’ van baanbreker Keniaanse arts
Die Keniaanse huisarts dr Gulnaz Mohamoud is ʼn baanbreker in haar veld. In 2009 was sy die eerste vrou in Oos-Afrika om ʼn meestersgraad in Huisartskunde te verwerf. En wanneer sy vandeesmaand by die Universiteit Stellenbosch gradueer, sal...
Stellenbosch University
Herskikking van algoritme van haar lewe lei tot MA-graad vir kunstenaar
Vir Rosemary Lapping-Sellars, wat pas haar meestersgraad in die beeldende kunste ontvang het, is die voltooiing van haar graad die hoogtepunt van haar lewenslange kunsloopbaan. Lapping-Sellars, wat haar kwalifikasie oor twee jaar voltooi...
Stellenbosch University
US vergroot globale voetspoor ondanks COVID-19
Die tema, “Aangevulde Internasionalisering" was aan die orde van die dag by die 18de vergadering van die Stellenbosse Internasionale Akademiese Netwerke (SIAN) wat van 13 tot 15 Oktober 2021 gehou is. SIAN is 'n jaarlikse byeenkoms van die...
Stellenbosch University
Science artikel: Hoe meer wilde bye, hoe groter is kleinboere se oes
Kleinboere kan hul oeste met tot 24% vermeerder as hulle moeite doen om wilde bye en ander bestuiwers na hul grondgebied te lok. Om die natuur se gratis bestuiwingsdiens beter te benut kan hulle stroke blomplante aanplant op hul grond...
Stellenbosch University
Eerlike, oop gesprekke nodig om US vorentoe te neem
Kom ons neem die tyd om na mekaar te luister, om eerlik en openlik met mekaar te praat, en om saam te werk om die Universiteit Stellenbosch (US) vorentoe te vat. Dit was die boodskap aan meer as 'n duisend voormalige Maties wat die...