7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US ontvang RMB ‘THINK-bank’
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal binnekort die tuiste word van 'n innoverende 13 meter lange openbare beeldhoukunswerk – die Rand Merchant Bank (RMB) THINK-bank, 'n kontemporêre funksionele stuk wat ontwerp is om innoverende en...
Stellenbosch University
Viering van Leer & Onderrig @ US in 2020
Ter viering van Onderrig en Leer @ US in 2020 Onderrig en leer aan die Universiteit Stellenbosch (US) gedurende 2020 is op 3 Desember virtueel gevier. Die jaarlikse seremonie vir die Toekennings vir Voortreflike Onderrig aan die US is...
Stellenbosch University
Saam vorentoe teen geslagsgebaseerde geweld
Beste lid van die Universiteitsgemeenskap Dit is vir my aangenaam om aan te kondig dat die gesamentlike werkgroepe wat verlede jaar op die been gebring is om geslagsgebaseerde geweld by ons instelling uit te roei, hul werk voltooi het en...
Stellenbosch University
Grootskaalse produksie van 3D-gedrukte hoëverrigting- sellulêre strukture nou moontlik
Die driedimensionele (3D) druk, of laagvervaardiging ( additive manufacturing), van bedryfsrelevante hoëverrigtingsonderdele en -produkte is deesdae 'n realiteit – veral in die vervaardiging van metaalstrukture – en word wêreldwyd vir die...
Stellenbosch University
Koste van GGG in SA onder die soeklig
Geslagsgebaseerde geweld (GGG) in Suid-Afrika kos die land tussen R28 en R42 miljard. Dit sluit die kostes van hospitalisasie, interdikte, sielkundige dienste en regshulp vir vroue wat deur GGG geraak word, in. Hierdie harde werklikheid was...
Stellenbosch University
Ontmoet die US se 2020 Mandela Rhodes-beurshouers
Ses studente van die Universiteit Stellenbosch (US) is deur die Mandela Rhodes-stigting vereer met hul insluiting in die stigting se 2020-groep van Mandela Rhodes-beurshouers. Met wyle president Nelson Mandela as stigter, is die Mandela...
Stellenbosch University
Tuberkulose steeds 'n dringende prioriteit in die tyd van Covid-19
Die Covid-19-pandemie het die bereiking van die Verenigde Nasies (VN) se doelwit vir die uitroei van tuberkulose (TB) met ʼn geraamde vyf jaar teruggesit. Ondanks Covid-19 se reuse-uitdagings is daar derhalwe steeds ʼn dringende behoefte om...
Stellenbosch University
Ultramoderne US-laboratorium bestudeer die wetenskap agter meertaligheid
* Ter viering van die geleenthede en moontlikhede wat meertaligheid skep, bied die Afdeling Leer- en Onderrigverryking op 30 September 'n Taaldagkonferensie aan. As deel van hierdie viering van meertaligheid, vestig ons die aandag op van...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die Lewe: Diane Gahiza
Haar rol as die Projekkoördineerder van die Sentrum vir Maatskaplike hou Diane Gahiza baie besig. Haar lewendige belangstelling in maatskaplike geregtigheidskwessies en uitstekende mensevaardighede – asook ʼn goeie humorsin – help Gahiza om...
Stellenbosch University
Snuitkewernavorser help eie "genetiese biblioteek" vir Suid-Afrikaanse spesies skep
Kleintyd het 'n boek in Benoni se biblioteek die eerste keer dr. Steffan Hansen se belangstelling in snuitkewers (ook bekend as kalanders) geprikkel. Oor die jare het sy belangstelling in insekte sodanig gegroei dat dié 25-jarige onlangs sy...