7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Mening - Wie vind dan regtig baat?
In 'n onlangse meningsartikel in Rapport Weekliks bespreek mnr Calumet Links, 'n dosent in die Departement Ekonomie, die gebruik van hulpbronne teen die agtergrond van die taalkwessie en vra wie by Afrikaans as onderrigmedium baat. Die...
Stellenbosch University
Program vir toekomstige professore: Dr Tongai Maponga
Dr Tongai Maponga, 'n navorser in die Afdeling Geneeskundige Virologie, is deel van 'n uitgesoekte groep personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) wat deelneem aan die program vir toekomstige professore (FPP), 'n inisiatief van...
Stellenbosch University
Program vir toekomstige professore: Dr Rehana Malgas-Enus
Dr Rehana Malgas-Enus, 'n dosent in die Departement Chemie en Polimeerwetenskap, is deel van 'n uitgesoekte groep personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) wat deelneem aan die program vir toekomstige professore (FPP), 'n...
Stellenbosch University
Groter toegang en ʼn beter toekoms danksy US-benadering tot taal, sê rektor by SAMRK-verhoor
“Ons is vol vertroue dat ons studente meer keuses, groter toegang en 'n beter toekoms het danksy ons benadering tot taal," het prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) vandag (10 Mei 2021) by ʼn...
Stellenbosch University
Prof Susan van Schalkwyk ontvang SAAHE-toekenning vir Vooraanstaande Opvoeder
Die ontvanger van vanjaar se Vooraanstaande Opvoeder-toekenning van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Gesondheidsopvoeders (South African Association of Health Educationalists, oftewel SAAHE) is prof Susan van Schalkwyk, direkteur van die...
Stellenbosch University
US se top studente met Rektorstoekennings vereer
Die Universiteit Stellenbosch (US) se top studente wat op verskillende terreine soos die akademie, leierskap en sosiale impak uitgeblink het, is Donderdagaand (1 Oktober 2020) tydens 'n aanlyn geleentheid met Rektorstoekennings vir...
Stellenbosch University
US vereer uitstaande individue
Die Universiteit Stellenbosch (US) gaan eredoktorsgrade toeken aan ses uitstaande individue wat 'n waardevolle bydrae op die gebied van geneeskunde, die letterkunde, die uitvoerende kunste, ondernemingskap, wetenskap, opvoeding en...
Stellenbosch University
Prof Taryn Young: New hoof se visie vir Globale Gesondheid
Leierskap neem baie verskillende vorme aan. Party mense streef na individuele uitnemendheid sodat ander hulle voorbeeld kan volg; ander verkies om op samewerkende inisiatiewe te fokus om sodoende ʼn hoogsbekwame span te bou. En dan is daar...
Stellenbosch University
#WomenofSU: Om gemeenskappe deur navorsing en geloof te bemagtig
Een van prof Nadine Bowers-du Toit se grootste doelwitte was nog altyd om 'n konstruktiewe rol in die transformasie van die Universiteit Stellenbosch (US) en die breër samelewing te speel. Afgesien daarvan dat sy 'n medeprofessor in...
Stellenbosch University
#WomenofSU: Werf en behou meer vrouewetenskaplikes
Prof Soraya Seedat van die Departement Psigiatrie aan die Universiteit Stellenbosch (US) bewys dat 'n klinikus-wetenskaplike in sowel wetenskaplike navorsing as kliniese pasiëntebehandeling sukses kan behaal. In hierdie twee hoedanighede...