7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
TRU wil nodus vir demokrasienavorsing skep
Grootskaalse korrupsie, wanadministrasie van staatsgeld en onbehoorlike bestuurspraktyke onder leiding van president Jacob Zuma hou die afgelope paar jaar 'n al hoe groter bedreiging in vir die stand van die Suid-Afrikaanse demokrasie. Dít...
Stellenbosch University
Voorlopers in die verbetering van algoritmes vir sagteware
'n Groep rekenaar- en inligtingwetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) is aan die voorpunt van die verbetering van algoritmes vir sagteware in die soeke na die regte konstruksietegnieke om te gebruik wanneer nuwe algoritmes...
Stellenbosch University
Departement Afrikaans bied internasionale konferensies oor vertaling en tolking aan
Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch (US) bied vandeesmaand twee internasionale konferensies oor tolking en vertaling aan – dié van die organisasie vir nieprofessionele tolking en vertaling (NPIT4) van...
Stellenbosch University
Uitheemse dennebome het Knysna-brand aangevuur
Uitheemse dennebome het Knysna-brande aangevuur Die vervanging van natuurlike fynbosplantegroei na uitheemse denneboomplantasies in die Suid-Kaap, en die gepaardgaande indringing van die omringende grondgebied deur hierdie bome, het die...
Stellenbosch University
Moenie mense met gestremdhede agterlaat nie
“Jy kan 'n nasie oordeel aan die manier waarop hy sy mees kwesbare burgers behandel." Hierdie aanhaling word aan 'n verskeidenheid bekende geskiedkundige persone soos Aristoteles en Mahatma Ghandi toegeskryf. Die betekenis daarvan het...
Stellenbosch University
’n Terugblik op 2018 – hoogtepunte van die Instituut vir Plantbiotegnologie
Vir die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) aan die Universiteit Stellenbosch was 2018 nóg 'n besige en produktiewe jaar. Een van die kernbedrywighede van die IPB is om studente op te lei. In dié verband het navorsingswerk wat in 2018...
Stellenbosch University
US vestig eerste sentrum vir voedselveiligheid in SA
Pogings om voedselveiligheid in Suid-Afrika te verseker het 'n reuse hupstoot gekry danksy die daarstel van die Sentrum vir Voedselveiligheid wat vandeesweek deur die Universiteit Stellenbosch (US), in samewerking met Tiger Brands, op die...
Stellenbosch University
Hoe kan jong Afrika-wetenskaplikes navorsingsleiers word?
ʼn Nuwe boek, The Next Generation of Scientists in Africa, is onlangs tydens ʼn internasionale konferensie oor wetenskapskommunikasie by die Universiteit Stellenbosch (US) bekendgestel. Dit beklemtoon die loopbaanambisies en...
Stellenbosch University
'Verbrand die skepe, nie die brûe'
“Verbrand die skepe nie die brûe". Dit was een van die vyf hoofpunte wat Universiteit Stellenbosch (US) alumnus, Werner Cloete, gedeel het met voorgraadse en nagraadse studente by die onlangse Loopbaankafee waar hy die genooide spreker was...
Stellenbosch University
Rekord aantal kwalifikasies by US se Desember 2019-gradeplegtighede toegeken
Die bekroonde Suid-Afrikaanse akteur, regisseur en dramaturg John Kani word vanjaar met 'n eredoktorsgraad by een van die Universiteit Stellenbosch se Desember 2019-gradeplegtighede vereer. Kani ontvang die graad Doktor in die Wysbegeerte...