7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Responsibility Centre Operations and Finance
Universiteit Stellenbosch deel slim kampusvolhoubaarheidsinsigte met energie-afvaardiging van Ghana
Namate Afrika-universiteite en -instellings werk aan 'n meer volhoubare toekoms, word samewerking en gedeelde leer toenemend belangrik. 'n Onlangse besoek deur die Ghana Energiekommissie aan Suid-Afrika het beklemtoon hoe slim kampusse...
Stellenbosch University
Moenie drinkwater van goeie gehalte as vanselfsprekend aanvaar nie
Sondag (22 Maart) was Wêreld Waterdag. In ʼn meningsartikel vir News24, vra Gideon Wolfaardt en Marlene de Witt alle Suid-Afrikaners om nie drinkwater van goeie gehalte as vanselfsprekend aanvaar nie. Lees die vertaalde weergawe van die...
Stellenbosch University
Primaatbewaring in Afrika kan aan kortste ent trek in oliepalmverbouing
'n Studie deur 'n groep internasionale navorsers, waaronder die Universiteit Stellenbosch se dr Zoltan Szantoi, het bevind dat hoewel winste uit oliepalmverbouing 'n belangrike inkomstebron vir menige tropiese lande, ook in Afrika, is, die...
Stellenbosch University
Kommersialisering van toegang tot satellietdata kan bewaringspogings belemmer
ʼn Besluit deur die United States Geological Survey (USGS) om die moontlikheid van kommersialisering van toegang tot satellietdata wat deur bewaringsagentskappe gebruik word, te ondersoek, kan moontlik bewaringspogings oor die wêreld heen...
Stellenbosch University
SA se waterkrisis is mensgemaak
Dinsdag (22 Maart 2016) is Wêreld Waterdag. In ʼn meningsartikel in Cape Times op Dinsdag (22 Maart 2016) skryf dr Jo Barnes, Emeritus Senior Lektor in die Afdeling Gemeenskapsgesondheid aan die Universiteit Stellenbosch, dat Suid-Afrika se...
Stellenbosch University
Ons kan saam kragtiger dinge doen, sê nuwe Universiteit Stellenbosch-rektor
"Dit is 'n baie goeie universiteit wat reeds wêreldwyd vir sy navorsingsuitnemendheid erken word. Maar daar is kragtiger dinge wat ons kan doen en groter ambisies wat ons kan hê – saam. Dít kan meebring dat ons selfs 'n groter impak op die...
Stellenbosch University
'Dit is moontlik!' Elektriese motorfietsekspedisie vertrek uit Nairobi oppad na Stellenbosch
'n Elektriese motorfiets wat in Afrika ontwerp en gebou is en net deur die son aangedryf word, het Sondag (29 September 2024) die lang pad na Stellenbosch aangepak. In wat beskou word as ʼn revolusionêre vertoon van Afrika-vernuf, is dit...
Stellenbosch University
"Afrika, Ons Tuiste" – Bevordering van Internasionalisering deur Kultuur by Stellenbosch Universiteit
Studente van Stellenbosch Universiteit (SU) het die rykdom van diversiteit binne die studentegemeenskap gevier tydens 'n onlangse Kultuuraand, wat op Saterdag, 7 September 2024, by die Stellenbosch Museum gehou is. Die geleentheid is...
Stellenbosch University
Versterking van Suid-Suid-samewerking: Universiteit Stellenbosch in São Paulo, Brasilië
4de ANIME Jaarlikse Byeenkoms & Strategiese Vennootskapsbetrokkenheid | 28 Junie – 5 Julie 2025 ’n Afvaardiging van Universiteit Stellenbosch Internasionaal (Kirwan Adams en Sarah van der Westhuizen) het onlangs van 28 Junie tot 5 Julie...
Stellenbosch University
Sluit aan by die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin op Mandela Dag
🌱 Mandela Day Weeding Hour – Lend a Hand, Grow a Legacy! 🌿 This Mandela Day, we're inviting all Stellenbosch University staff to donate your 67 minutes to something green and meaningful — by helping us weed the Lowland beds in the SU...