7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Frederik Van Zyl Slabbert-lesing: Ouditeur-generaal speel oop kaarte oor goeie staatsbestuur
“Goeie staatsbestuur is die grondslag waarop 'n suksesvolle land gebou word. Dit is nie maar net nog 'n gonswoord nie, maar 'n verbintenis tot deursigtigheid, verantwoordbaarheid en verantwoordelike leierskap." Dít was die kernboodskap...
Stellenbosch University
US spog met eerste aanlyn-loopbaneportaal vir landbou in SA
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit AgriWetenskappe het pas die eerste loopbaneportaal bekend gestel wat net fokus op die landbou- en voedselsektor. Dié interaktiewe portaal vir die landbousektor is die eerste in sy soort in...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens sluit aan by die OCLC Navorsings- Biblioteekvennootskap
Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens het onlangs by die OCLC Research Library Partnership (ORLP) aangesluit, die eerste sodanige vennoot in Suid-Afrika. Wat presies is die OCLC Research Library Partnership (ORLP)? En...
Stellenbosch University
IPB vier en kyk terug op 2016
Ter afsluiting van 'n suksesvolle 2016 het studente en personeellede van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) op Vrydag 2 Desember byeengekom om oor navorsingsvordering verslag te doen en daarna by die jaareindgeselligheid te ontspan...
Stellenbosch University
Kapasiteitsbou van Landelike TVET Kollege Dosente in die Noord-Kaap
Die Universiteit Stellenbosch Waterinstituut (SUWI) het van 26 tot 28 September 2018 'n kortkursus aangebied met die titel 'Waterkwaliteitbestuur en risikobepaling by waterversorgingswerke' by die Noord-Kaapse Landelike Tegniese...
Stellenbosch University
Botaniese Tuin oop aande 2016
Die botaniese tuin se oop aande is vanaf die 4de tot die 12de Maart 2016, vanaf 17h00 tot 22h00 saans. Die Katjiepiering restaurant (bespreek vroegtydig asb) asook die tuin se geskenkwinkel sal oop wees. Almal word genooi na die...
Stellenbosch University
Naamsverandering van JS Gericke Biblioteek
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens kondig graag aan dat die JS Gericke Biblioteek voortaan bekend sal staan as Universiteit Stellenbosch Biblioteek Stellenbosch University Library IThala leeNcwadi leYunivesithi yaseStellenbosch Die nuwe...
Stellenbosch University
Ondernemings-bestuurstudente wen finansiële ontledingsuitdaging
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs vir die eerste keer die Suid-Afrikaanse been van die Instituut vir Geoktrooieerde Finansiële Ontleders (CFA) se navorsingsuitdaging gewen. Die navorsinguitdaging van dié Instituut is 'n...
Stellenbosch University
Trotse leier van ACEWATER-III
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal die voortou neem in 'n projek ter waarde van 5 miljoen euro (R100 miljoen) om navorsing en vermoëbou vir beter oorgrenswaterhulpbronbestuur in Afrika te onderneem. Die ACEWATER-III-projek is in April...