7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Dr Kali sit ʼn mediese pionierstradisie voort
In die bedrywige sale van die Tygerberg-hospitaal se neonatale eenheid neem dr Gugu Kali ʼn mediese nalatenskap wat oor sowat ʼn eeu strek, vorentoe. As leier van ʼn span wat Suid-Afrika se mees kwesbare pasgeborenes versorg, volg sy in die...
Stellenbosch University
Dr Katlego Letlonkane stort passie vir sosiale geregtigheid in LLD-navorsing uit
Katlego Letlonkane is ʼn bekende gesig op die kampus van die Universiteit Stellenbosch (US). Baie personeellede ken haar as die dinamiese fasiliteerder van die Siyakhula-werksessies en ander transformasie-inisiatiewe. Sy is die...
Stellenbosch University
US-student begin aanlyn leerplatform om digitale kloof te help oorbrug
Sy is bedags ʼn student en na ure die uitvoerende hoof en stigter van ʼn beginonderneming: Alexandra Lutz, tans ʼn eerstejaar-datawetenskapstudent aan die Universiteit Stellenbosch (US), het die aanlyn leerplatform Milani Education begin...
Stellenbosch University
Constance Matlholwa sê gendergeweld die stryd aan
Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte en geslagsgelykheid beywer. Deur hulle toewyding en leierskap inspireer en...
Stellenbosch University
Sivenathi Booi: Lewer uitstekende opbrengste
Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van ons merkwaardige Maties onder 35 jaar, wat hul US-verworwe kennis en vaardighede...
Stellenbosch University
Brandall Swartz: Dinamiese leier baan die weg vir ander
JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Deur hulle leierskap, deernis en toewyding help hulle om ʼn beter toekoms vir Suid-Afrika te bou...
Stellenbosch University
Senzakahle Mazibuko: Fakkeldraer vir kulturele identiteit
JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Deur hulle leierskap, deernis en toewyding help hulle om ʼn beter toekoms vir Suid-Afrika te bou...
Stellenbosch University
Sybil Smit gebruik haar eie akademiese reis om studente te bemagtig
Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer. Hierdie merkwaardige opvoeders bring passie, vernuwing en toewyding na die...
Stellenbosch University
Toename in beleggings wat fokus op die beskerming van mense en die planeet: Nuwe studie toon vordering in Suid-Afrika
Toename in beleggings wat fokus op die beskerming van mense en die planeet: Nuwe studie toon vordering in Suid-Afrika
Stellenbosch University
Rugby emigrante: dit gaan nie net oor geld en kwotas
Vra die mees getroue rugbyondersteuners hoekom hulle dink so baie spelers verlaat Suid-Afrika om oorsee te speel en die kanse is goed dat hulle sal sê dit is oor geld en kwotas. Maar is dit regtig so eenvoudig? Is daar dalk ander redes...