7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Sakeleiers inspireer OPTIMUS-studente van 2022
OPTIMUS-studente het baat gevind by die raad en ondervinding van vooraanstaande sakeleiers gedurende 'n onlangse geleentheid wat deur die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aangebied is. By dieselfde geleentheid is sertifikate...
Stellenbosch University
PLUK DIE VRUGTE VAN AANGEVULDE INTERNASIONALISERING
Namate lande wêreldwyd hulle inentingsprogramme begin implementeer, sien ons hoe die wêreld weer begin oopmaak en terugkeer na 'n mate van wat ons as normaal onthou. Nietemin het ons almal aanvaar dat ons werks- en leefwyse ingrypend...
Stellenbosch University
US Onderriggenootskappe 2022
US Onderriggenootskappe 2022 Onderriggenootskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) is in 2009 daargestel met die tweeledige doel om 'n geleentheid vir uitstaande akademici te skep om hulle onderrigkundigheid te ontwikkel en die...
Stellenbosch University
Die US ontvang internasionale erkenning as 'n uitstaande entrepreneuriese en betrokke Universiteit
Die Universiteit Stellenbosch is by die Universiteit-Nywerheidsinnovasienetwerk (UIIN) se jaarlikse konferensie in Amsterdam aangewys as naaswenner in die kategorie vir 'n uitstaande entrepreneuriese en betrokke Universiteit op grond van...
Stellenbosch University
Nuwe, opgedateerde MobiLex-toepassing gereed om te gebruik
Met die ondersteuning van Universiteit Stellenbosch se IT-departement het MobiLex (’n veeltalige webgebaseerde vakwoordeboek) aan die begin van 2024 nuwe vlerke gekry. Gedurende 2023 moes die toepassing groot veranderinge ondergaan om te...
Faculty of Engineering
US-ingenieurstudent aangewys as 2025 Google PhD-genoot
Simon Malan, ’n student in Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese van die Universiteit Stellenbosch (US), is as 2025 Google PhD-genoot aangewys. Sy navorsing ondersoek hoe berekeningsmodelle woorde uit ’n taal kan leer bloot deur na...
Education
Team Knowledge Finland mobiliteitsbeurs: Digitale leer in STEAM-pedagogie vir die Billikheid van Onderwys (DigiSTEAM): 2024 - 2025
Mobiliteitsprogram met Universiteit van Helsinki
Stellenbosch University
Russel Botman Gedenklesing fokus op armoede en bevoorregting
Die land verkeer tans in 'n posisie waar Suid-Afrikaners moet vra of hulle nog van enige nut is en teenoor wie. Hierdie was die boodskap van prof Crain Soudien, Uitvoerende hoof van die Navorsingsraad vir menslike wetenskappe (HSRC), wat op...
Stellenbosch University
US bied rigtinggewende EU–Afrika-dialoog oor kuberdiplomasie aan
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke het onlangs die EU–Afrika Trajek 1.5-dialoog oor kuberdiplomasie aangebied. Die diplomatieke korps in Suid-Afrika, gelei deur die ambassadeurs van Oostenryk en...
Maties Sport
Maties Sport en die Fakulteit Opvoedkunde span saam om sportleierskap, navorsing en sosiale impak te bevorder
Die Universiteit Stellenbosch (US)het ’n betekenisvolle tree vorentoe gegee om sport, onderrig en sosiale impak te integreer met ’n nuwe vennootskap tussen Maties Sport en die Fakulteit Opvoedkunde. Die memorandum van verstandhouding wat...