7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US-finaliste ding mee om wetenskap- en tegnologiepryse
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal, soos vorige jare, weer goed verteenwoordig wees by die Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32 se toekennings vir 2020/21. Ses finaliste van die US sal op Donderdag 30 September 2021 om...
Stellenbosch University
Finlo / FIRLT aansoeke: sluitingsdatum 19 November 2021
FINLO / FIRLT aansoeke: sluitingsdatum 19 November 2021 In ooreenstemming met sy Onderrig-en-Leerbeleid, het die Universiteit Stellenbosch die Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (FINLO) in 2005 opgestel ten einde 'n...
Stellenbosch University
ADA maak reg vir megawinterskool
Die Afrika Doktorale Akademie (ADA) was bly om vir sy somerskool in Januarie 2023 na kontakvorm te kon terugkeer, en is druk aan die voorberei vir 'n mega- hibridiese weergawe van die winterskool in Julie. Die seisoenale doktorale skole van...
Stellenbosch University
US navorsers wil samewerking met Afrika-lande bevorder
Minder bekende gewasse soos sorghum en manna, en die impak van indringeronkruid op bestaansboere in Nigirië, is twee van die onderwerpe wat navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan ondersoek as deel van 'n navorsingsbesoek wat...
Stellenbosch University
Ainsley Moos nuwe voorsitter van US Raad
Mnr Ainsley Moos, 'n lid van die uitvoerende span van die finansiële dienstemaatskappy African Rainbow Capital (ARC), is aangewys as die nuwe voorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US). Hy dien sedert 2014 in die Raad en...
Stellenbosch University
Prof Robinson as president van SAERA verkies
Prof Maureen Robinson van die Universiteit Stellenbosch (US) is as voorsitter van die Suid-Afrikaanse Onderwysnavorsingsvereniging (SAERA) verkies. Robinson is een van die stigterslede van SAERA, wat in 2013 bekendgestel het. Die...
Stellenbosch University
ESI goed op dreef om akademieskap en vennootskappe in Afrika te bou
Vaardigheidsopleiding ná die voltooiing van 'n doktoraat is noodsaaklik om nuwelingnavorsers in navorsingsleiers te verander. Nogtans voorsien weinig universiteite in Afrika nadoktorale opleiding, in die meeste gevalle weens 'n tekort aan...
Stellenbosch University
Arbitrasie-appèltribunaal bevind in guns van US in eise teen Jurie Roux en Chris de Beer
Die eise deur die Universiteit Stellenbosch (US) teen mnre JW Roux en JC de Beer, is in Mei 2019 verwys vir finale arbitrasiebeslissing nadat die partye daartoe ooreengekom het. Die toekenning deur die Arbitrasie-appèltribunaalpaneel van...
Stellenbosch University
Ek het een woord vir 2022: SUNFin
Toe ek 'n boodskap vir 2022 moes skryf, het een woord by my opgekom: SUNFin. Sedert ons hierdie reis na die “wolk" (cloud) begin het (sonder 'n vuurpyl van SpaceX) het ons nooit gedink dit kan ooit die projek word wat ons op die oomblik mee...
Stellenbosch University
Kom ons voer die goedheid verder!
Vir die 28-jarige Matie-alumnus Jazz Rampen het die ondersteuning van die Universiteit Stellenbosch se Bridge the Gap‑ (BTG‑)veldtog beteken dat hy sy deel kon doen om tot 'n beter toekoms vir talentvolle jong Matie-studente by te dra....