7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Deelname aan eerste aanlyn Maties Opedag oortref alle verwagtinge
Die Universiteit Stellenbosch (US) se eerste aanlyn Opedag het meer as 23 238 voornemende studente, ouers, voogde en ander geïnteresseerde mense gelok om Saterdag (17 April 2021) aan die regstreekse aanlyn geleentheid deel te neem. Die...
Stellenbosch University
Waarom die brand op Kaapstad se ikoniese Tafelberg so verwoestend was
Na aanleiding van die onlangse katastrofale brand op Tafelberg het dr Alanna Rebelo , nadoktorale navorser by die Universiteit Stellenbosch (US), en prof Karen Joan Esler , hoof van die US se Departement Bewaringsekologie en Entomologie,...
Stellenbosch University
TUD COIIIL-vennote neem projekvordering in oënskou
Die halfwegkonferensie van die projek TUD COIIIL (“TU Dresden Collaborative Online International, Interdisciplinary and Intercultural Learning") het van 23 tot 25 Maart 2021 plaasgevind. Hoewel die projekvennote – TU Dresden, die...
Stellenbosch University
Jong ekoloog ontvang gesogte Robert May-toekenning
Dr. Corneile Minnaar, 'n nadoktorale genoot in die Departement Plant- en Dierkunde by die Universiteit Stellenbosch (US), het die Robert May-navorsingstoekenning vir 'n navorser aan die begin van sy loopbaan, ontvang vir die beste artikel...
Stellenbosch University
SR stel hul "Skoon-veldtog" bekend
Die eerste toetsweek van die akademiese kalender, wat berug is daarvoor dat dit 'n stresvolle tydperk vir alle studente is, bring vanjaar nuwe en uitdagende omstandighede mee. Vanweë die verwoesting wat die COVID‑19‑pandemie saai, is dit...
Stellenbosch University
Transformerende Studente-Ervarings
Die afgelope paar maande sedert ons vorige nuusbrief het die wêreld stadigaan gewoond geraak aan die “nuwe normaal" wat deur die wêreldwye COVID-19-pandemie meegebring is. Die Universiteit Stellenbosch (US) het fluks gevorder met sy...
Stellenbosch University
Prof Hester Klopper ontvang gesogte genootskap
Prof Hester Klopper, Viserektor: Strategie en Internasionalisering aan die Universiteit Stellenbosch (US), het nog ʼn eerbewys ontvang. Op 14 Desember 2020 word sy ingehuldig as ʼn Genoot Ad Eundem van die Fakulteit Verpleegkunde en...
Stellenbosch University
Hoë stempersentasie vir eerste aanlyn Konvokasie-verkiesing
Die hoë stempersentasie in die eerste aanlyn Konvokasie-verkiesing is 'n toekomswyser vir wyer konstruktiewe insette van alumni by die sake van die Universiteit. Só sê prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die US, na aanleiding...
Stellenbosch University
Gesprekke oor deernis en Ubuntu
Professor Pumla Gobodo-Madikizela, bekleër van die navorsingsleerstoel in Historiese Trauma en Transformasie aan die Universiteit Stellenbosch (US), is een van twee internasionale vakkundiges wat genooi is om aan gesprekke met die Dalai...
Stellenbosch University
Auxin sessie met Jerall Toi en Jerusha Naidoo
Hiermee nooi SOL u graag na ’n etensuur sessie as deel van die Auxin-projek. Die Auxin-projek se doel is om groeigeleenthede vir US-dosente te skep. Aanbieders: Jerall Toi, Senior Institusionele Inligtingsbeampte, en Jerusha Naidoo...