7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Internasionele erkenning vir Suid-Afrikaanse bewaringsbioloog
Prof Wendy Foden is die tweede Suid-Afrikaanse bewaringskundige om die George Rabb Award for Conservation Innovation van die Komissie vir Spesie-oorlewing (CSS) van die Internasionale Unie vir Natuurbewaring (IUCN) te ontvang. Prof Foden...
Stellenbosch University
Hersiene US Statuut tree in werking
Die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Statuut ( klik hier) is nou van krag nadat dit op 16 Augustus 2019 in die Staatskoerant gepubliseer is. Die US Raad het dit in November 2018 aanvaar en die Minister van Hoër Onderwys, Wetenskap en...
Stellenbosch University
US vereer voorste postdoktorale navorsers
Die Universiteit Stellenbosch (US) spog met meer as 300 geregistreerde postdoktorale navorsingsgenote wat 'n betekenisvolle bydrae lewer tot die verwesenliking van die Universiteit se visie om Afrika se voorste navorsingsintensiewe...
Stellenbosch University
US-professor ontvang gesogte navorsingstoekenning
Prof Lesley le Grange, uitgelese professor van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Opvoedkunde, het onlangs die toonaangewende eretoekenning van die Suid-Afrikaanse Onderwysnavorsingsvereniging (SAERA) ontvang. Dit is SAERA se...
Stellenbosch University
Indië ’n goeie leergeleentheid vir Stewart en Freddy
Maties Hokkie se manskaptein Alex Stewart en afrigter Ashlin Freddy het Suid-Afrika verteenwoordig as lede van die Suid-Afrikaanse manshokkiespan wat onlangs in die finaal van die Wêreldhokkiereeks in Indië gespeel het. “Dit was 'n...
Stellenbosch University
Trek jou hardloopskoene aan vir #Move4Food!
Die 2019 Sanlam Kaapstadse Marathon (15 September) is om die draai, wat beteken daar is nog 'n geleentheid vir personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) om die student-gedrewe #Move4Food-veldtog te ondersteun. Die # Move4Food...
Stellenbosch University
Wêreldvlugtelingdag: Vlugtelinge, asielsoekers in SA sukkel om te studeer
Sondag (20 Junie) was Wêreldvlugtelingdag. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick (18 Junie) doen dr Callixte Kavuro van die Departement Publiekreg ʼn beroep op die Suid-Afrikaanse regering om vlugtelinge en asielsoekers wat graag wil...
Stellenbosch University
Kan ouditkomitees help om uitdagings met oorsigbestuur in munisipaliteite aan te spreek?
Kan ouditkomitees help om uitdagings met oorsigbestuur in munisipaliteite aan te spreek? Dit is die vraag wat dr Mariaan Roos van die Departement Rekeningkunde en Ouditkunde by die Fakulteit Krygskunde probeer beantwoord het in ʼn...
Stellenbosch University
US Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2021
US Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2021 Aansoeke word tans ingewag vir die Universiteit Stellenbosch (US) Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2021. Die Toekennings vir Uitnemende Onderrig erken uitstaande onderrig aan die US. Alle...
Stellenbosch University
Louisa Mojela vereer vir die bemagtiging van Afrika-vroue
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n eredoktorsgraad aan me Louisa Mojela toegeken by 'n klein fisieke gradeplegtigheid vir doktorale graduandi van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Mojela het die graad Doktor in die...