7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Projek Zero-inisiatief ontvang R6.2 miljoen van BANKSETA
Die Projek Zero-inisiatief van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) het finansiële steun ter waarde van R6.2 miljoen van die Bankwese-onderwys-en-opleidingsowerheid (BANKSETA) ontvang. Dit is die tweede belegging van...
Stellenbosch University
Legendariese Matie-akademikus professor Sampie Terreblanche oorlede
Die legendariese Matie-dosent en politieke ekononoom prof Sampie Terreblanche (84) is Saterdag aan breinkanker dood. Prof Sampie Terreblanche se naam is sinoniem met die geskiedenis van die Departement Ekonomie aan die Universiteit...
Stellenbosch University
Verstewiging van IPB-Indië-samewerking
As deel van die voortgesette Suid-Afrika-Indië-navorsingsamewerkingstoekenning vir wetenskap en tegnologie het dr Christell van der Vyver van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB), Universiteit Stellenbosch, die navorsingsgroep van...
Stellenbosch University
Tygerberg kry eerste pediatriese teater
Tygerberg-hospitaal het onlangs die deure van sy eerste toegewese pediatriese en neonatale operasieteater geopen. Die teater, wat uniek toegerus is vir chirurgie op babas en kinders, is befonds deur Carte Blanche se Make A Difference-trust...
Stellenbosch University
Brons vir die Span van Maties!
'n Span van 6 senior studente van Dept Bosbou en Houtkunde het kragte saamgespan en weer eens die Universiteit van Stellenbosch verteenwoordig by die Internasionale Houtverskaffing Spel. Afgesien van baie taai kompetisie met 6 ervare spanne...
Stellenbosch University
Inspirerende dosente vereer deur studente
Sy lesings is “pittig", “energiek" en “dinamies", het een van die top-eerstejaarstudente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) gesê toe sy prof Hans Strijdom van die Afdeling...
Stellenbosch University
Rektor wens navorsers geluk
“Baie geluk aan julle almal. Ek is baie trots op julle en dit is vir my ʼn plesier om saam met julle te werk. Dit maak my veral trots dat ons navorsers so produktief is." Met hierdie woorde het die Rektor en Visekanselier van die...
Stellenbosch University
US en studente saam op reis – Prof Wim de Villiers
Studente is medereisigers op die Universiteit Stellenbosch (US) se weg na inklusiwiteit en die bou van ʼn gemeenskap vir almal. Dit was die boodskap van die US-Rektor en Visekanselier, prof Wim de Villiers, op Maandag (4 September 2017) aan...
Stellenbosch University
Navorsingsintegriteit-studie kry internasionale erkenning
Navorsingsrapportering in lae- en middelinkomstelande (LMIL'e) het onlangs in die wêreldkollig beland toe me Anke Rohwer, verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg (SBGS), nie net haar...
Stellenbosch University
US bied eerste streekseminaar oor Verlengde Graadprogram (VGP) aan
Die eerste in 'n reeks van vier VGP-streekseminare wat op die vier universiteite in die Wes-Kaap afgestem is, het op 30 Mei by die Universiteit Stellenbosch (US) plaasgevind. Die doel van die seminare is om kollegas wat by die onderskeie...