7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Natuurwetenskappe vereer beste student
Me. Jana Botha, tans 'n nagraadse student in chemie, het die Fakulteit Natuurwetenskappe se Dekaansmedalje vir 2016 ontvang vir volgehoue besondere prestasie. Dié medalje, in soliede silwer, is die fakulteit se hoogste toekenning, en word...
Stellenbosch University
‘SA bankstelsel taamlik veerkragtig’
Die banksektor, finansiële krisisse en die bevordering van finansiële stabiliteit. Dit is 'n paar van die kwessies wat prof. Francois Groepe, adjunkpresident van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) en ereprofessor in die Departement...
Stellenbosch University
Maties Rugby wen tweede agtereenvolgende Varsitybeker-titel
Maties Rugby het die gesogte dubbele titel in die Varsitybeker-kompetisie vir 'n tweede jaar agtereenvolgens gewen. Nes in 2018, het sowel die Maties Varsitybeker- as die Maties Young Guns-span hul onderskeie finale in die Varsitybeker...
Stellenbosch University
Topstudente in Rekenaarwetenskap vereer
Die afdeling: Rekenaarwetenskap se toekenningsgeleentheid met prysgeld van R75 000, het vanjaar saamgeval met die tienjaarherdenking van die Andries van der Walt-medalje wat jaarliks aan die beste derdejaarstudent in Rekenaarwetenskap...
Stellenbosch University
SPL wen mees innoverende opleidingsprogram in Suid-Afrika - by LGSETA Presteerders-toekennings
Artiekel volg binnekort in afrikaans ................................................................................................................................... The Local Government Seta nominated the Stellenbosch University’s...
Stellenbosch University
Matie Matia verower 2de plek in nasionale FameLab-kompetisie
Matia Mukama, 'n doktorale student in Voedselwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), het tweede geëindig in die 2019 Suid-Afrikaanse FameLab wetenskapkommunikasie- en redenaarskompetisie wat onlangs in Durban gehou is. Mukama het...
Stellenbosch University
Afrikastudenteraad – ’n saamtrekpunt vir studente van die vasteland
Die Afrikastudenteraad (ASR) by die Universiteit Stellenbosch (US) is in 2012 geskep om Afrikastudente op kampus byeen te bring, verwantskap te versterk en op 'n verenigde manier vir hulle behoeftes voorspraak te doen. Sewe jaar later dien...
Stellenbosch University
Talent Ontwikkelingsprogram - 'n Suksesvolle 2018
Die Talent Development Programme (TDP) is 'n gesamentlike innisiatief deur die Departement van Wetenskap en Tegnologie en die Universiteit Stellenbosch Sentrum vir Pedagogie (SUNSEP). Dit is 'n gesogte residensiële en akademiese verryking...
Stellenbosch University
Fisika-student wen twee toekennings
Scott, Cameron, 'n nagraadse student in Fisika, is die ontvanger van beide die Meiring Naudé-medalje vir die beste BScHons-student in Fisika, sowel as die Dekaansmedalje vir die beste BSc-student in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die...
Stellenbosch University
Video: Rektor gaan marathon aflê om honger studente te help
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het vroeër vanjaar die Kaapstad-fietstoer voltooi om geld vir studiebeurse in te samel. Op 23 September 2018 gaan hy weer vir ʼn verdienstelike saak sweet...