7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Studente uitgedaag deur kort kursus oor Leierskap in Onderwys
Informatief, inspirerend, relevant, uitdagend, bemagtigend en stof tot nadenke. Dít was 'n paar van die woorde wat deur kursusdeelnemers gebruik is om vanjaar se kort kursus in Leierskap in Onderwys te beskryf. Die kursus is aangebied deur...
Stellenbosch University
Rektor wens Varsitybekerspan geluk; spelers neem afskeid
"Julle het ons baie trots gemaak. Dankie dat julle uitstekende ambassadeurs vir die Universiteit Stellenbosch en Maties Sport is." Só het prof Wim de Villiers, rektor van die US, die FNB Maties-rugbyspan gelukgewens op hul uitstekende...
Stellenbosch University
Transformatiewe potensiaal van tegnologie in SA skole: Geleenthede en uitdagings
Tegnologie se potensiaal om transformasie in Suid-Afrikaanse skole teweeg te bring was die onderwerp van die Fakulteit Opvoedkunde se fakulteitsbespreking by die Universiteit Stellenbosch se onlangse Tuiskoms-naweek. Dr Sonja Strydom...
Stellenbosch University
Studente bied isiXhosa-produksie aan
Verskeie elemente van die amaXhosa se kultuur is gevier in die eerste isiXhosa-kulturele produksie wat deur onderwysstudente aan die Universiteit Stellenbosch (US) aangebied is. Die doelwit van die produksie was onder meer om die uniekheid...
Stellenbosch University
Kursus in minimale ginekologiese chirurgie in volle gang
Die nuwe MPhil-graad in Minimale Toegang- Ginekologiese Chirurgie (MTGS), wat in April 2016 bekend gestel is, is in volle gang – en die eerste genoot maak uitstekende vordering.Dié innoverende program word deur die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
Drie nuwe dekane by US aangestel
Drie nuwe dekane is pas deur die Universiteit Stellenbosch (US) aangestel. Prof Daniël Brink word die Dekaan van die Fakulteit AgriWetenskappe, Prof Anthony Leysens is die nuwe Dekaan van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, terwyl...
Stellenbosch University
Ondersteuning aan die Tygerberg-kampusgemeenskap
Die FGGW-dekaan, Prof Jimmy Volmink, het onlangs goeie nuus oor ondersteuning aan die Tygerberg-kampusgemeenskap gedeel: • Sedert die begin van die jaar kon ons beurse ter waarde van R1.4 miljoen uit die Fakulteit se Beurs- en Leningsfonds...
Stellenbosch University
Nuwe US-Raadslede en amptenare verkies
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het mnr Ainsley Moos Maandag (18 Junie 2018) by sy tweede geskeduleerde vergadering tot ondervoorsitter verkies. Hy volg prof PW van der Walt op, wie se termyn vroeër vanjaar verstryk het...
Stellenbosch University
Voortreflike FGGW-navorser verwerf gesogte Kanselierstoekenning
Twee dekades van voortreflike navorsing het aan prof Soraya Seedat die gesogte Kanselierstoekenning vir Navorsing van die Universiteit Stellenbosch (US) besorg. Seedat is ʼn hoogleraar in psigiatrie en Uitvoerende Hoof van die Departement...
Stellenbosch University
SA by ʼn keerpunt
“Suid-Afrika is beslis by ʼn keerpunt en as dinge so aangaan, gaan ons oor 'n sosio-ekonomiese afgrond stort." Só het Temba Nolutshungu, direkteur van die Free Market Foundation en raadslid van die Suid-Afrikaanse Instituut vir...