7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Julle is by die regte plek, sê US-rektor aan nuwelingstudente
"Julle staan aan die begin van die opwindendste reis van jul lewens … Daar bestaan geen twyfel dat julle na die regte plek toe gekom het vir jul lewensveranderende ervaring." Met hierdie woorde het prof Wim de Villiers, Rektor en...
Stellenbosch University
Tygerberg Studenteraadslede 2024/2025 ingehuldig
Die nege kandidate wat in Augustus tot die Tygerberg Studenteraad (TSR) verkies is, is onlangs tydens 'n seremonie by STIAS in Stellenbosch as lede van die TSR 2024/2025 ingehuldig. Die uittredende lede van die TSR, onder leiding van Mbano...
Stellenbosch University
Nobelprys vir Ekonomie aan ontvanger van US-eredoktorsgraad toegeken
Die 2024 Nobelprys vir Ekonomie is aan Daron Acemoglu, Simon Johnson en James Robinson toegeken vir hulle navorsing oor hoe instellings gevorm word en hoe dit ekonomiese welvaart beïnvloed. Robinson, 'n professor aan die Universiteit van...
Stellenbosch University
US-navorsers toets belowende nuwe preeklampsie-middel
Die Universiteit Stellenbosch het onlangs met 'n baanbrekende kliniese proef begin wat preeklampsie teiken, 'n lewensgevaarlike swangerskapskomplikasie wat jaarliks duisende lewens wêreldwyd eis. Op 13 November het navorsers by die...
Stellenbosch University
Belê in die toekoms – studentesteunbeurse en -projekte
Suid-Afrika staar 'n jeugwerkloosheidskrisis in die gesig en opvoeding bly een van die kragtigste instrumente om dit te bekamp. Gegradueerdes van die Universiteit Stellenbosch is deurgaans onder die mees indiensneembare gegradueerdes in die...
Stellenbosch University
Verseker jou plek in die maroen golf
Dames en here, ons het opwindende nuus! #Move4Maties durf die ikoniese 2025 Kaapstad-fietstoer aan. Ons gaan vanjaar groot en mik na 'n maroen golf met 100 energieke fietsryers wat hierdie inisiatief verteenwoordig. #Move4Maties ’n unieke...
Stellenbosch University
MEd-student kry nuwe perspektief in Duitsland
Elizabeth Loock-Lintvelt, was deel van die interkulturele Humboldt Universiteit Internasionale Onderwysopleiding waaraan Stellenbosch Universiteit, Humboldt Universiteit en die Universiteit van Wes-Kaapland deelgeneem het. Sy is 'n M.Ed...
Stellenbosch University
Beleidmaking herbedink in die era van KI
Prof Willem Fourie van die Universiteit Stellenbosch (US) het einde Oktober aan Meta se “Open Innovation AI Research Community Annual Research Workshop" by Meta se Londense kantore deelgeneem. Die geleentheid het navorsers en praktisyns van...
Faculty of Medicine and Health Sciences
US-student ontvang gesogte toekenning ter erkenning van jong dokters
Kayla Lourens, 'n finalejaar MBChB-student aan die Universiteit Stellenbosch (US), is erken as een van Suid-Afrika se top finalejaar-mediese studente toe sy die Jong Dokters Merietetoekenning verwerf het by die Nasionale Mediese Toekennings...
Stellenbosch University
Discovery-toekennings gee navorsing oor landelike gesondheid ʼn hupstoot
Twee kliniese assistente in huisartskunde van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het onlangs ʼn welkome finansiële hupstoot ontvang vir hul navorsing wat die verbetering van landelike...