7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Epidurale aanbod neem binne twee jaar viervoudig toe
Epidurale verdowing het gedurende die afgelope dekade ʼn gewilde en doeltreffende vorm van pynverligting tydens bevallings geword. Hierdie diens is egter nie geredelik beskikbaar by staatshospitale in Suid-Afrika nie, waar natuurlike...
Stellenbosch University
Huis Kerkenberg nou deel van die kampus-familie
Studente van Huis Kerkenberg-koshuis het onlangs ingetrek in 'n moderne nuwe gebou op die perseel van die Tygerberg-kampus. Die blou en grys gebou wat voorheen ons tuiste was, was eens deur die Tygerberg-hospitaal gebruik as 'n toevlugsoord...
Stellenbosch University
Stamselnavorser verkies tot SEMDSA-komitee
Dr Mari van de Vyver is verkies tot die uitvoerende komitee van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Endokrinologie, Metabolisme en Diabetes (SEMDSA*). Die komitee bestaan uit vyf lede, almal gevestigde wetenskaplikes of klinici, wat hulle...
Stellenbosch University
Besoekende studente doen waardevolle ervaring op in SA skole
'n Groep studente van die Universiteit van Noord-Carolina se Charlotte-kampus (UNCC) het die Universiteit Stellenbosch (US) onlangs besoek om meer te leer oor Suid-Afrika se onderwysstelsel en om praktiese ondervinding in 'n ander konteks...
Stellenbosch University
US se manifesontleding help partye om ooreenstemmings te vind in koalisiegesprekke
Met koalisiegesprekke in volle swang, het die Universiteit Stellenbosch (US) se Beleidsinnovasielaboratorium die manifeste van die vier grootste partye ontleed om uit te vind of daar gemeenskaplike terrein in hulle beleide oor sommige van...
Stellenbosch University
US moedig studente aan om aansoek te doen vir finansiële bystand
Die Universiteit Stellenbosch (US) kondig graag aan dat huidige voorgraadse studente nou vir US-befondsingsgeleenthede vir 2025 kan aansoek doen. Aansoekdatums Huidige studente: Aansoeke is vanaf 1 Julie 2024 – 30 September 2024 oop...
Stellenbosch University
Heengaan van bekende herpetoloog “laat ‘n groot leemte”
Die Sentrum vir Indringerbiologie (CIB) en die Departement Plant- en Dierkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) het met skok verneem van die afsterwe van dr John Measey (57 jaar) op 19 April 2025 ná 'n bergfietsongeluk in China. Dr...
Stellenbosch University
Spesialisopleiding bevorder gesondheidsorg in Afrika
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) by die Universiteit Stellenbosch (US) en die Tygerberg-hospitaal het ʼn uitstekende reputasie in die opleiding van botallige kliniese assistente. Met hierdie inisiatief word...
Stellenbosch University
US-student ontvang gesogte toekenning ter erkenning van jong dokters
Kayla Lourens, 'n finalejaar MBChB-student aan die Universiteit Stellenbosch (US), is erken as een van Suid-Afrika se top finalejaar-mediese studente toe sy die Jong Dokters Merietetoekenning verwerf het by die Nasionale Mediese Toekennings...
Stellenbosch University
Die US verwelkom voormalige rektor in ʼn sleutelrol vir gesondheidswetenskappe-ontwikkeling
Emeritusprofessor Wim de Villiers, wat onlangs uitgetree het as Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), sit sy betrokkenheid met die instelling voort in ʼn nuwe hoedanigheid as Fondsinsamelings- en Strategiese...