7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
ADA bied 7de jaarlikse Winterskool aan
Sowat 200 voornemende en huidige doktorale studente neem tans deel aan die 7de jaarlikse Afrika Doktorale Akademie (ADA) Winterskool by Universiteit Stellenbosch (US). Die groep, wat nadoktorale navorsers insluit, is by US van 27 Junie tot...
Stellenbosch University
Matie-student se ervaring by die tweede Chicago Forum vir globale stede
Die Matie-student George Frederick (Rickus) Cronje het baie opgewonde teruggekeer van die ontmoeting met wêreldleiers by die Chicago Forum vir globale stede wat van 1 tot 3 Junie 2016 in Chicago, VSA, gehou is. Die kongres was ʼn samekoms...
Stellenbosch University
‘Sakeleiers moet hul stemme laat hoor,’ sê Woolworths-baas en USB-adviesraadvoorsitter
Sakeleiers moet ’n stem teen politieke onreg wees, betrokke raak en help om die land se probleme op te los. Om stil te bly – soos sommiges tydens die onstuimige 1980’s gedoen het – sou verkeerd wees. Só het Simon Susman, voorsitter van...
Stellenbosch University
Afrika bied besondere groeimoontlikhede
"Afrika se tyd het aangebreek. Met ʼn totale bevolking van oor ʼn duisend miljoen – waarvan meer as die helfte jonger as 20 is – en, binne die volgende twee dekades, die grootste arbeidsmag ter wêreld, gaan Afrika een van die grootste markte...
Stellenbosch University
Taakspan aangewys om verkragtingskultuur te ondersoek
Die Universiteit Stellenbosch (US) neem geruime al tyd sterk standpunt in teen alle vorm van seksuele wangedrag en geweld teenoor vroue. Die Rektor se Bestuurspan (RBS) het dus met kommer kennis geneem van onlangse klagtes van ʼn...
Stellenbosch University
Maties App op kampus bekendgestel
Ná 'n maandlange veldtog is die nuwe Maties App Maandag, 15 Augustus, bekendgestel. Die app, wat voortspruit uit 'n projek wat in die Rekreasie- en Aktiewe Leefstyl-eenheid (RALU) binne Maties Sport ontstaan het, se doel is om kommunikasie...
Stellenbosch University
Verklaring deur Dekaan se Bestuurspan, FGGW - 21 September 2016
Verklaring deur die Dekaan se Bestuurspan, Fakulteit van Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Universiteit Stellenbosch Woensdag 21 September 2016 Beste Kollegas en Studente Die Dekaan se Bestuurspan (DBS) van ons Fakulteit was in die...
Stellenbosch University
Galakonsert vier 60-jaar van uitnemendheid
Vanjaar se Galakonsert was meer as net "'n viering van diversiteit" – soos die slagspreuk beloof – dit was ook 'n viering van die Fakulteit se 60ste herdenking. "Vanjaar is ons Fakulteit 60, en soos 'n goeie rooiwyn, word dit net beter met...
Stellenbosch University
Samewerking brei dienste uit
Versorging en passie is twee eienskappe wat verweef is in die etos van personeel van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US). Baie personeellede is betrokke by...
Stellenbosch University
Interprofessionele onderwys in Afrika uitgebrei
Daar is ʼn nuweling in die internasionale gemeenskap van Interprofessionele Onderwys (IPO). Die Afrika Interprofessionele Onderwysnetwerk (African Interprofessional Education Network [AfrIPEN]) is formeel aanvaar as ʼn lid van die IPO Wêreld...