7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US polimeerwetenskaplikes ontwikkel nuwe metode om lignien af te breek
Polimeerwetenskaplikes by die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n nuwe metode ontwikkel om lignien – 'n neweproduk in die papiervervaardigingsproses – af te breek tot waardevolle chemikalieë wat gebruik kan word as rou materiale in die...
Stellenbosch University
PhD karteer genoom van kritiek bedreigde Afrika-wildehond
Wanneer Christina Meiring haar PhD in Molekulêre Biologie vandag (5 April) van die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang, merk dit die voltooiing van die eerste grootskaalse ondersoek in die genetiese diversiteit van die Afrika...
Stellenbosch University
Kunsgraduata se illustrasies pak ongeregtighede van die verlede
Karla Koopstad het ʼn onderwerp wat vir haar gesin (en vir talle ander) ʼn baie teer saak is, as die inspirasie vir haar MA in Kunsopvoeding-projek gebruik – ʼn stel woordelose boekies wat gedwonge verskuiwings in Ceres onder die...
Stellenbosch University
Prof Benoit Divol verken komplekse wêreld van wyngis om wyngeure te verbeter
Prof Benoit Divol van die Departement Wingerd- en Wynkunde in die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het Donderdag 26 Oktober 2023 sy intreerede gelewer. Die titel van sy lesing was “Ontkurk die geur van wyngis: 'n...
Stellenbosch University
Irshaad se pad na sukses
Irshaad Ahmad Parker se deelname aan die Universiteit Stellenbosch se SciMathUS universiteitsvoorbereidingsprogram het sy lewe verander en hom hierdie belangrike lewensles geleer: waar jy begin, sal nie noodwendig bepaal waar jy sal eindig...
Stellenbosch University
Nuwe studie onthul diversiteit van Suid-Afrika se ekologies belangrike langtongvlieë
'n Uitvoerige studie oor meer as 50 langtongvliegspesies wat endemies tot Suid-Afrika is, het getoon dat spesies wat aan die wetenskap bekend is, maar slegs ongeveer die helfte van die diversiteit van hierdie ekologies belangrike...
Stellenbosch University
Meertaligheid is deel van Suid-Afrikaners se DNS
Akademici, studente en personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs maniere ondersoek om 'n meertalige ingesteldheid by leer, onderrig en assessering by die Universiteit te bevorder. Hierdie besprekings was deel van Taaldag...
Stellenbosch University
Twee Maties onder Afrika se beste regstudente
Twee regstudente van die Universiteit Stellenbosch (US) is onlangs as naaswenners aangewys in die Christof Heyns Afrika-menseregteskynhofwedstryd, en het sodoende hulle regsfakulteit 'n plek onder die voorste vier in Afrika besorg. Megan...
Stellenbosch University
Verskuif menseonregte na menseregte in Afrika
In sy deelname aan die historiese reis om menseonregte na menseregte in Afrika te verskuif, was die Universiteit Stellenbosch (US) onlangs gasheer vir die Afrika-menseregte Skynhof-kompetisie – die grootste jaarlike byeenkoms vir...
Stellenbosch University
Nuwe hoof van Anatomie bring ʼn magdom van kennis na afdeling
Stel jou dit voor: 'n Kind word vermis en jare nadat die verwoede soektogte afneem, is daar die geliefdes wat nooit sal ophou soek nie. Een van hul grootste medestryders in die voortgesette soektog? Vermoedelike slagoffer-identifikasie. Dit...