7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Bendes buit jongmeisies se kwesbaarheid uit om hulle te lok
Bendes in die Wes-Kaap is nie kieskeurig wanneer dit kom by die werwing van nuwe lede nie. Hulle werf ook jongmeisies en vroue, sommige selfs so jonk as 12 jaar, om hul werk vir hulle te doen. “Vroue speel verskillende rolle in bendes. Dit...
Stellenbosch University
US se betrokkenheid by Afrika-Europa-klusters van Navorsings-uitnemendheid is mylpaal vir navorsing
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vroeër vandeesmaand sy medeleierskap van vier van die 17 gesamentlike Afrika-Europa-klusters van Navorsingsuitnemendheid (CoRE), wat deur die samewerkingspogings van die Alliansie van Afrika...
Stellenbosch University
Kweek ‘GRIT’ vir 'n lewe van sukses
Die Luister, Lewe en Leer (LLL)-program het onlangs 'n werkswinkel vir studente aangebied oor hoe om 'GRIT' vir sukses te bou. Met hierdie geleentheid het ongeveer 40 LLL'ers insigte oor hoe om “grit" (durf of vasberadenheid) te bou van die...
Stellenbosch University
Kan tegnologie studente se geestesgesondheid help bevorder?
Digitale tegnologieë het die potensiaal om studente se geestesgesondheid te bevorder, studenteberadingsdienste uit te brei en tradisionele berading aan te vul, skryf prof Jason Bantjes (Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad / Instituut...
Stellenbosch University
#USVroue: Nokwanda Siyengo – “Vroue is die steunpilare van die samelewing"
Nokwanda Siyengo is die bestuurder van die Universiteit Stellenbosch (US) se SciMathUS-universiteitsvoorbereidingsprogram, wat studente 'n tweede kans bied om vir hulle voorkeurstudieprogramme te kwalifiseer en in te skryf. Selfs na 15 jaar...
Stellenbosch University
Nuwe studie help ons om perinatale selfdood in Suid-Afrika te verstaan
Moederselfdoodkoerse in Suid-Afrika kan moontlik verminder word deur praktiese sorg en materiële hulp vir kindersorg en armoedeverligting aan perinatale ma's te bied, asook strategieë om die pa's te betrek en om die jong ma's te help om...
Stellenbosch University
#USVroue: Dr Nyambura Mwagiru – “Beweeg stap vir stap nader aan jou drome"
Dr Nyambura Mwagiru is die hoof van Tygerberg Internasionaal in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW). Om die Universiteit Stellenbosch (US) se internasionaliseringsmandaat te bevorder is 'n uitdagende, ingewikkelde en...
Stellenbosch University
Oppenheimer Genootskaptoekenning ''n groot eer', sê prof Gobodo-Madikizela
Professor Pumla Gobodo-Madikizela, bekleër van die navorsingsleerstoel vir Historiese Trauma en Transformasie aan die Universiteit Stellenbosch (US), is onlangs aangewys as die ontvanger van die 2020 Harry Oppenheimer-navorsingsbeurs tydens...
Stellenbosch University
SciMathUS 2021: Dit hang nou van jou af
Die Universiteit Stellenbosch (US) se SciMathUS-klas van 2021 het onlangs die einde van die akademiese jaar gevier met 'n prysuitdelingsfunksie wat by STIAS gehou is. Die SciMathUS-program bied jaarliks aan 100 leerders, wat reeds Graad 12...
Stellenbosch University
Vaarwel, prof Andrie Schoombee!
Wanneer prof Andrie Schoombee later vanjaar die Departement Ekonomie vaarwel roep, laat hy 'n nalatenskap wat nie net die Departement se kernwaardes uitgebou het nie, maar dit ook gehelp het om 'n vastrapplek in die nuwe Suid-Afrika te kry...