7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Thuli Madonsela, Studenteraad daag jou uit om ‘n bydrae te maak om studenteskuld af te skryf
Professor Thuli Madonsela, wat die Universiteit Stellenbosch se Leerstoel in Maatskaplike Geregtigheid beklee, het R27 000 aan #Action4Inklusion geskenk ter viering van 27 Jaar van Demokrasie. Saam met die Universiteit Stellenbosch (US) se...
Stellenbosch University
US herverbind tot gelyke deelname vir mense met gestremdheid
Die Universiteit Stellenbosch (US) se verklaring om gestremdheidinsluiting 'n prioriteit in 2020 te maak, het 'n volle omwenteling bereik met die viering van die Internasionale Dag vir Persone met Gestremdheid wat Woensdag gevier is. Die...
Stellenbosch University
Personeel bedank vir hul harde werk en toewyding
Van die oorskakeling na nood-afstandsonderrig, -leer en -assessering tot hulp aan personeel om die pandemie te beveg en die uitwerking daarvan te versag, het die Universiteit Stellenbosch (US) goeie vordering gemaak vanjaar ondanks die...
Stellenbosch University
Prof Rolf Stumpf trap diep spore by US en in hoër onderwys
Matieland 1998 – Prof Stumpf se aanstelling by die Universiteit Stellenbosch word aangekondig. Prof Rolf Stumpf, voormalige Viserektor: Bedryf en Viserektor: Onderrig aan die Universiteit Stellenbosch (US) was een van die mees...
Stellenbosch University
International Ooptoegang Week: fokus op Oop Data
Internasionale Ooptoegang Week is 'n jaarlikse gebeurtenis in terme van wetenskaplike kommunikasie wat op Ooptoegang en verwante temas fokus en vind jaarliks tydens die laaste week van Oktober plaas. Die tema vir vanjaar is “Open with...
Stellenbosch University
Internasionale konferensie en beraad ondersoek rol van sakesektor in sosiale geregtigheid
Nasionale leiers uit die akademie, regering, sakesektor, burgerlike samelewing, die diplomatieke gemeenskap en kundiges van regoor die wêreld kom in Oktober vir twee dae in Kaapstad byeen om nuwe lig op die rol van die sakesektor en die...
Stellenbosch University
Nuwe sentrum plaas kollig op kardio-metaboliese siektes in Afrika
Die onrusbarende ontploffing van kardio-metaboliese siektes in Afrika suid van die Sahara in onlangse jare en die flagrante gebrek aan goeie navorsing oor die onderliggende oorsake van en behandelingsopsies vir hierdie siektes – het die...
Stellenbosch University
Renosters bo alles Mia se passie
Gedurende #lockdown bevind oud-Matie en Kapenaar Mia Esterhuyzen haarself by die renosterrehabilitasiesentrum naby Nelspruit waar sy al sedert 2015 bykans elke vakansie as vrywilliger werk. Esterhuyzen is een van 169 studente in die...
Stellenbosch University
Studie toon hoe mense ‘bestuurder uit die hel’ hanteer
Om 'n bestuurder uit die hel te hê, kan baie mense se droomwerk in 'n nagmerrie laat ontaard. Ter wille van oorlewing, ontwikkel mense wat hulself in sulke toksiese omgewings bevind, verskillende strategieë om afbrekende leierskapstyle te...
Stellenbosch University
'Oorlewingstaalkursusse' kweek individuele meertaligheid
*Ter viering van die geleenthede en moontlikhede wat meertaligheid skep, bied die Afdeling Leer- en Onderrigverryking op 30 September 'n Taaldagkonferensie aan. As deel van hierdie viering van meertaligheid, vestig ons die aandag op van...