7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Sosiale Impak-oriënteringsessie
Die Afdeling Sosiale Impak het onlangs ʼn oriënteringsessie vir nuwe personeellede aangebied. Die doel van die geleentheid was om deelnemers aan sosiale impak as ʼn strategiese prioriteit van die Universiteit Stellenbosch (US) bekend te stel...
Stellenbosch University
Inspuiting met goedkoper middel kan help teen diabetiese oogsiekte
Diabetiese oogsiekte (diabetiese retinopatie) is wêreldwyd een van die voorste oorsake van blindheid en kan duur wees om te behandel in veral lae- en middel-inkomste lande, insluitend Suid-Afrika. Maar daar is hoop vir mense wat hieraan ly...
Stellenbosch University
Naaldekoker-studie bied hulpmiddel om stand van varswaterbronne in Afrika te ontleed
Beplanners en bewaringslui het nou toegang tot ’n nuwe hulpmiddel wat naaldekokers inspan as aanduiderspesies om die stand van varswaterbronne in Afrika mee te bepaal. Die hulpmiddel genaamd die Afrika-naaldekoker- biotiese indeks (ANBI) is...
Stellenbosch University
Ontmoet ons nuutverkose SR lede vir 2024!
Ons nuwe Studenteraad is pas verkies, met Phiwokuhle Qabaka, vorige SR sekretaris-generaal, wat ingestem is as Voorsitter. Die nuwe Studenteraad is Donderdagaand amptelik in die amp verwelkom (27 September 2023) tydens 'n seremonie by die...
Stellenbosch University
Musiekonderrig kan leerders vir werkplek in 21ste eeu toerus
'n Onlangse navorsingstudie by die Universiteit Stellenbosch (US) het bevind dat musiekonderrig in skole leerders met vaardighede kan toerus wat in die werkplek van die 21ste eeu nodig gaan wees. “Die werkplek van die toekoms gaan...
Stellenbosch University
Jaar van die gestremde onder die loep by US-seminaar
Hoewel die COVID-19-pandemie moontlik “die Universiteit Stellenbosch se Jaar vir Persone met Gestremdhede 'n bietjie oorskadu het", was en is die US ten volle daartoe verbind om die toeganklikheid van fisieke ruimtes te vergroot en om mense...
Stellenbosch University
‘Robot’ help Tygerberg spesialiste op saalrondtes tydens pandemie
Spesialiste by die intensiewe sorg-eenheid by die Tygerberg-hospitaal het ʼn nuwe kollega wat infeksie-bestand is om hulle te help om saalrondtes by Covid-19-pasiënte te doen. “Quintin" – soos hulle 'hom' noem – is ʼn Double Robotic 'robot'...
Stellenbosch University
Liefde vir syfers open deure vir US-dosent
'n Fassinasie met syfers en 'n voorliefde vir probleemoplossing het 'n stil seun van 'n arm nedersetting in die noorde van Namibië gehelp om 'n gerespekteerde finansiële wiskundige te word wat al van die voorste universiteite in die wêreld...
Stellenbosch University
Navorsing oor riviermond maanskynwurms besorg toptoekennings aan PhD-studente
Phd-studente in mariene biologie aan die Universiteit Stellenbosch het onderskeidelik die eerste en derde prys ontvang vir hulle mondelinge voordragte oor die riviermond maanskynwurm, ('n gewilde aasspesie in die Wes-Kaap) tydens die...
Stellenbosch University
Studie vra vir verlenging van moratorium op hoogtebeperkings in vervoerbedryf
Baie Suid-Afrikaanse bedrywe, veral die vrugtebedryf, kan groot finansiële verliese ly indien hulle nie meer hul produkte in hoë kubusvraghouers kan vervoer nie indien die moratorium nie verleng word nie. Die regering se aanvanklike sewe...