7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Vryheid wat bly ontwyk
Vandag (27 April) vier ons Vryheidsdag. In ʼn meningsartikel in Die Burger (Dinsdag 26 April 2016), skryf dr Chris Jones van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch dat miljoene Suid-Afrikaners ná meer as twee dekades van...
Stellenbosch University
Nuwe eenheid se globaleleergeleenthede “enig in hul soort”
Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal se nuwe Eenheid vir Globale Leer is skaars drie maande oud, maar is reeds druk besig om die koers aan te dui vir 'n aantal globaleleerprogramme en -inisiatiewe wat die US se...
Stellenbosch University
Adam Habib gasspreker by beraad oor studentesake
Adam Habib, voorsitter van Universiteite Suid-Afrika (USAf) en Visekanselier van die Universiteit Witwatersrand, was die gasspreker by die opening van die derde Global Summit on Student Affairs and Services, by die Stellenbosse Instituut...
Stellenbosch University
US-navorsers met Vroue in Wetenskap-toekennings vereer
Twee talentvolle vrouenavorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) het die vrugte van hulle harde werk gepluk toe hulle met die Departement van Wetenskap en Innovasie (DWI) se gesogte Suid-Afrikaanse Vroue in Wetenskap-toekennings...
Stellenbosch University
Prof Bertie Fielding se navorsing ondersteun ontwikkeling van behandelings vir virale, bakteriële infeksies
Prof Bertie Fielding, Dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch, het Dinsdag 22 April 2025 sy intreerede gelewer. Die titel van sy lesing was 'Van pandemie tot pandemie, en alles tussenin'. Fielding het met...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe … Michelle Pietersen
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit Stellenbosch (US). Vanjaar stel ons jou bekend aan professionele administratiewe...
Stellenbosch University
Wetenskaplikes takel een van Afrika se mees vernietigende indringerbome
'n Belangrike nuwe boek oor die ekologie en bestuur van een van die mees vernietigende indringerplante in Afrika, is nou aanlyn beskikbaar. Die boek getiteld: The Ecology and Management of Invasive Prosopis Trees in Eastern Africa, is die...
Stellenbosch University
Kenners kom byeen om oplossings uit te ruil om uiterste klimaat- en weergebeurtenisse te help versag
Klimaatkenners van regoor die wêreld het onlangs by die Universiteit Stellenbosch (SU) vergader om aspekte van uiterste klimaat en weergebeurtenisse te bespreek, insluitend strategieë om meer doeltreffend voor te berei en daarby aan te pas...
Stellenbosch University
Prof McGregor aangestel as die eerste ACWA Power-leerstoel in Konsentreerde Sonkrag.
In ʼn belangrike stap vir Suid-Afrika se hernubare energie-doelwitte, is Prof Craig McGregor, professor in die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US), aangestel as die eerste ACWA...
Stellenbosch University
Navorsers ondersoek afname in bosvoëls
Sommige voëlspesies wat in Suid-Afrika se inheemse woude hou, is besig om te verdwyn. Veral die bosvoëls van die Oos-Kaapse inheemse woude word die meeste geraak. 'n Nuwe studie wat onlangs in Bird Conservation International gepubliseer is...