7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Stellenbosch Universiteitskoor bereik die top, maar sal nie ophou nie
'n Nuwe hoofstuk wink vir die Stellenbosch Universiteitskoor. Die koor, wat eerste is op Interkultur se ranglys van 1 000 internasionale kore, het besluit om hul vlerke te sprei en teen professionele kore ook mee te ding. US-koor is in die...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch betrokke by toetsing van belowende Covid-19- entstof
Die Universiteit Stellenbosch (US) is deel van ʼn groot internasionale navorsingsproef wat een van die belowendste Covid-19-entstofkandidate toets wat tans beskikbaar is. Dié entstof (ChAdOx1 nCoV-19) is deur die Oxford-universiteit in die...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch verskerp pogings om las van studenteskuld te verlig
Die Universiteit Stellenbosch (US) verskerp die pogings om te verseker dat geen student vanweë dié se finansiële probleme toegang tot hoër onderwys geweier word nie. Die US werk daarom saam met die aanlyn skarebefondsingsplatform Feenix om...
Stellenbosch University
US/ICLD-vennootskap sal inwoners van Stellenbosch en omgewing baat
Getrou aan sy verbintenis tot doelgerigte vennootskappe op onderwys- en navorsingsgebied het die Universiteit Stellenbosch (US) 'n memorandum van verstandhouding (MvV) met die Sweedse Internasionale Sentrum vir Plaaslike Demokrasie (ICLD)...
Stellenbosch University
2021 Universiteit Stellenbosch (US) Virtuele AvOL Konferensie 8 - 10 Nov
Die 2021 Universiteit Stellenbosch (US) Virtuele AvOL Konferensie is byna hier en ons sien met groot afwagting uit na volgende Maandag tot Woensdag se verrigtinge. Kliek hier vir u Virtuele Konferensiepakket. Die konferensie sal virtueel op...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch se kohort van navorsers met A-gradering groei
Die Nasionale Navorsingstigting (NNS) is tans besig om die uitslae van die laaste rondte NNS-graderings bekend te maak. Hoewel nog nie al die uitslae al vrygestel is nie, wil die Universiteit Stellenbosch (US) so lank erkenning gee aan die...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch en Universiteit van Groningen versterk hulle strategiese vennootskap
'n Afvaardiging van die Universiteit Stellenbosch (US) het van 7 tot 12 April 2024 die Universiteit van Groningen (UG) besoek om die twee instellings se strategiese en omvattende vennootskap verder te versterk. Die US-afvaardiging, wat uit...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch samel R8.1 miljoen in om studenteskuld te vereffen
Vir 166 gegradueerdes aan die Universiteit Stellenbosch (US) het die Desember-gradeplegtighede op 'n ekstra hoë noot tot 'n einde gekom. Danksy skenkings ten bedrae van R8.1 miljoen sal altesaam 82 nagraadse en 84 voorgraadse Maties hul...
Stellenbosch University
Besoek aan die Stellenbosch Biblioteek Innovasieruimte: ʼn Buitengewone, asemrowende ervaring
Die maandelikse personeelvergadering van die Sentrum vir Leertegnologieë (SLT) het gedurende Oktober in ʼn ander ruimte as gewoonlik plaasgevind. Die SLT-personeel het die Stellenbosch Biblioteek se Innovasieruimte besoek waartydens...
Stellenbosch University
Herlewing van uitgestorwe spesies onder soeklig in Stellenbosch Forum-lesing
Wat is die punt daarvan om uitgestorwe spesies soos die kwagga te laat herleef? Dit was een van die vrae wat prof Sandra Swart van die Universiteit Stellenbosch se Departement Geskiedenis ondersoek het in 'n onlangse Stellenbosch Forum...