7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Sluit aan by ons transformasiereis
Suid-Afrika het pas Vrouemaand (Augustus) gevier. Ons by die Universiteit Stellenbosch (US) het ons nogmaals daartoe verbind om vroue op alle vlakke van die samelewing te eer, en te sorg dat ons 'n kernrol vervul om gemeenskappe sowel...
Stellenbosch University
Skryf in vir ons Junie-Julie-fotokompetisie ter viering van Wêreldomgewingsdag 2023
Hierdie jaar herinner die tema vir Wêreldomgewingsdag 2023 ons daaraan dat ons optrede oor plastiekbesoedeling saak maak. Die Universiteit Stellenbosch se Omgewingsvolhoubaarheidspan en die SDG/2063 Impak Hub skep bewustheid met 'n...
Stellenbosch University
Ramprisikokenners beraadslaag by eerste CARP-werksessie van Periperi U
Die Periperi U-sekretariaat, wat in Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal se Sentrum vir Samewerking in Afrika geleë is, het sy eerste werksessie as deel van die navorsingsprogram oor klimaatsaanpassing (CARP) by Ardhi-universiteit...
Stellenbosch University
#USjeugdag: 'Die wêreld het mense nodig wat voluit leef'
Christopher Arendse, 'n finalejaar mediese student, sing al ses jaar lank in die Universiteit Stellenbosch (US) Koor. Hy sê die koor het hom geleer dat hoe meer hy ander omarm, hoe meer is hy in staat om homself te omarm. Gedurende...
Stellenbosch University
Nagraadse studies rus onderwysers toe om hul beste te wees
Antoinette van der Hoven het haar meestersgraad in Taalonderrig by Fakulteit Opvoedkunde se gradeplegtigheid in Maart ontvang en sy het haar studies soveel geniet dat sy beplan om in 2024 met haar doktorsgraad te begin. “Ek wil mense...
Stellenbosch University
Virtuele Seminaar oor Leer- en Onderrigverryking: 21 Oktober 2021
“Die stem van opvoedkundiges, wat opvoedkundige teorieë op die voorgrond plaas, kan die narratief om die gaping tussen kunsmatige intelligensie en opvoedkundige teorie te oorbrug, verryk." Dit was die kernboodskap wat deur Dr Sonja Strydom...
Stellenbosch University
Uitnodiging om saam te werk: Beleidsinnovasielab by die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke
Die Suid-Afrikaanse Beleidsinnovasielaboratorium is onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke in die lewe geroep danksy 'n vennootskap met die Presidensie, die Duitse regering en die Bill &...
Stellenbosch University
Motsepe-stigting skenk R800 000 aan SR-gedrewe inisiatiewe
Die Studenteraad (SR) van die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n skenking van R800 000 van die Motsepe-stigting ontvang om te bestee aan SR-gedrewe inisiatiewe wat studente bevoordeel. Die tjekoorhandiging het plaasgevind by 'n...
Stellenbosch University
US alumnus oorrompel teatergehore
'n Alumnus van die Universiteit Stellenbosch (US), die akteur Marlo Minnaar, is van Maandag, 1 Februarie, op die verhoog van die Baxter-teater in Rondebosch, Kaapstad, te sien in die bekroonde eenmanstuk Santa Gamka. Die teaterstuk is...
Stellenbosch University
Duitse vise-kanselier ‘hoogs beïndruk’ met US se navorsing, fasiliteite
ʼn Hoëvlak afvaardiging van Duitsland, wat όόk die Duitse vise-kanselier ingesluit het, het onlangs met top-wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) vergader by die nuwe ultramoderne Biomediese Navorsingsinstituut (BMNI) op die...