7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Netwerke neem internasionalisering vorentoe
Die Internasionale Netwerk van Universiteite (INU) het in Augustus sy 25 ste bestaansjaar in Hirosjima, Japan, gevier. Dit was 'n heuglike geleentheid, veral vir die Universiteit Stellenbosch (US), want dit was die eerste byeenkoms van die...
Stellenbosch University
SUNFin-projek nou lewendig op 1 Julie 2021
Die Universiteit Stellenbosch se Rektoraat het ingestem dat die SUNFin-projek se implementeringsdatum uitgestel word van 4 Januarie 2021 tot 1 Julie 2021 om te verseker dat die oorskakeling vanaf die ou finansiële stelsel na die nuwe...
Stellenbosch University
Vakke by Maties word onder bestes ter wêreld beskou
In die Times Higher Education-wêreldranglys volgens vak vir 2020, wat op 6 November uitgereik is, het die Universiteit Stellenbosch (US) besonder goed gevaar in Opvoedkunde, Bestuur & Ekonomie, en Sosiale Wetenskappe. Die instelling beklee...
Stellenbosch University
Toppresteerders in rekenaarwetenskap beloon
Jacobie Mouton, 'n oud-leerder van die Hoër Meisieskool Bloemhof, is aangewys as die beste finale-jaar rekenaarwetenskap-student in die Universiteit Stellenbosch Universiteit se Fakulteit Natuurwetenskappe. Vir dié prestasie het hierdie top...
Stellenbosch University
Virtuele toekenning van kwalifikasies
31 Maart 2020 Beste US-graduandus Uitreiking van gradedokumente en virtuele toekenning van kwalifikasies Suid-Afrikaners, soos in groot dele van die wêreld, is op die oomblik in 'n staat van landwye algehele inperking wat om middernag op...
Stellenbosch University
Afrikaanse Voedseldialoë: Grond en Voedsel en die blywende impak van grondonteiening op voedselstelsels in Suid Afrika
Prof Thuli Madonsela het verlede week 'n bespreking met Advokaat Tembeka Ngcukaitobi, skrywer van The Land is Ours: South Africa's First Black Lawyers and the birth of Constitutionalism tydens 'n aflewering van die African Food Dialogues...
Stellenbosch University
Harde werk en opofferings beloon met Rektorstoekenning
Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die jaarlikse Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie aangebied. Die formele galadinee het die uitstaande prestasies van studente in akademici en ko-kurrikulêre velde gevier. Lynn Grant was een...
Stellenbosch University
Terugvoer - SAMRK-verslag oor taal
By sy vergadering van Maandag 17 April 2023 het die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) kennis geneem van en saamgestem dat daar aspekte in die verslag van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) oor taal in US-koshuise...
Stellenbosch University
Kyk terug én kyk vorentoe
Die Universiteit Stellenbosch (US) het in Maart 2023 drie dekades van formele internasionalisering gevier. Meer as 100 verteenwoordigers van ons vennootuniversiteite het die geleentheid bygewoon, wat saamgeval het met die vergadering van...
Stellenbosch University
Prof Naudé ontvang eretitel van Europese universiteit
Prof Piet Naudé, Emeritus Professor in Etiek by die Stellenbosch Bestuurskool (SBS) het 'n eretitel van die Tegniese Universiteit van München (TUM) in Duitsland ontvang. Hy is deur die president van hierdie vooraanstaande...