7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
In memoriam: mev Marian Clift
Ons treur oor die afsterwe van mev Marian Clift op Vrydag 16 Julie 2021. Marian het haar in 2015 by die Universiteit Stellenbosch (US) aangesluit as 'n tolk by die Taalsentrum. Sy is in 2021 as 'n dosent in Engels in die Fakulteit...
Stellenbosch University
Inligting in oorvloed by heel eerste aanlyn Maties Opedag
Voornemende studente, hulle ouers en voogde sowel as ander belangstellendes kan daarna uitsien om toegang tot 'n magdom inligting te kry gedurende die heel eerste aanlyn Universiteit Stellenbosch (US) Opedag, wat Saterdag 17 April 2021 van...
Stellenbosch University
US se INU-lidmaatskap sal studente én personeel baat
Die Universiteit Stellenbosch se lidmaatskap van die Internasionale Netwerk van Universiteite (INU) sal selfs méér geleenthede vir studente en personeel ontsluit, en bestaande vennootskappe versterk en nuwes skep. Die Universiteit het in...
Stellenbosch University
Global Education Centre stel kursus bekend om buitelandse studie te ondersteun
US Internasionaal se Global Education Centre (GEC) het 'n nuwe Universiteit Stellenbosch- (US-)kortkursus, Study Abroad for Global Learning (SAGL), bekend gestel. Die doel van die semesterkursus, wat in Januarie 2021 van stapel gestuur is...
Stellenbosch University
Jong nadoktorale genoot in chemie ontvang gesogte EU navorsingsbeurs
Dr. Upenyu Muza, 'n nadoktorale genoot in die department Chemie en Polimeerwetenskap by die Universiteit Stellenbosch (US), het 'n Marie Sklodowska-Curie Action individual fellowship ontvang om by die Leibniz Instituut vir Polimeernavorsing...
Stellenbosch University
Emosiegerigte Paartjieterapie in Uganda
Emosiegerigte paartjieterapie (EFCT) is een van slegs enkele verhoudingsterapiemodelle met bewese doeltreffendheid in diverse kulturele kontekste. Die meeste van die navorsing hieroor is egter in Noord-Amerikaanse en Europese kontekste...
Stellenbosch University
Strategiese doktorale vennootskap met Universiteit van Groningen
In sy strewe na omvattende internasionalisering het die Universiteit Stellenbosch (US) 'n netwerk van meer as 300 bilaterale vennootskappe met eendersdenkende instellings wêreldwyd opgebou. Dít is bereik deur funksionele skakeling, aktiewe...
Stellenbosch University
SUNFin-projek nou lewendig op 1 Julie 2021
Die Universiteit Stellenbosch se Rektoraat het ingestem dat die SUNFin-projek se implementeringsdatum uitgestel word van 4 Januarie 2021 tot 1 Julie 2021 om te verseker dat die oorskakeling vanaf die ou finansiële stelsel na die nuwe...
Stellenbosch University
Verklaring: ongerymdhede rakende die geskrewe assessering vir die Wiskunde 2-vraestel
Die Universiteit Stellenbosch (US) bevestig dat personeellede in sy Fakulteit Opvoedkunde die Departement van Basiese Onderwys (DBO) in kennis gestel het van wat hulle as ongerymdhede rakende die geskrewe assessering vir die Wiskunde 2...
Stellenbosch University
Welkom terug aan ons vennote – van aangesig tot aangesig
By die skryf van hierdie boodskap het party Europese lande 'n tweede inperking afgekondig weens 'n nuwe vlaag COVID-19-infeksies. In Suid-Afrika hou gesondheidsamptenare ons infeksiesyfers fyn dop en is verskeie beperkings en...