7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US stel eerste aanlyn-loopbaneportaal bekend vir landbou in SA
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit AgriWetenskappe stel Donderdag 4 Oktober die eerste loopbaneportaal bekend in Suid-Afrika wat net fokus op die landbou- en voedselsektor. Dié portaal is die eerste in sy soort vir 'n...
Stellenbosch University
Emanuel Derman lewer Thys Visser-gedenklesings
Die 2018 Thys Visser-gedenklesings het Maandagaand afgeskop met die lesing, A Stylized History of Quantitative Finance, deur prof Emanuel Derman van Columbia Universiteit. Dit is Dinsdag opgevolg deur die tweede in die reeks, Metaphors...
Stellenbosch University
Regshulpkliniek ontvang R1 miljoen
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Regshulpkliniek sal voortgaan om toegang te bied tot gratis, doeltreffende regsdienste van gehalte, om namens plaaswerkers teen onwettige uitsettings te baklei, om regstudente die geleentheid te bied om...
Stellenbosch University
Ondersteuners en spelers geniet FNB Maties se eerste tuiswedstryd
Nadat Maties Rugby sy Varsitybeker-veldtog Maandag 29 Januarie met 'n 31-3-oorwinning oor die Universiteit van Johannesburg afgeskop het, het hy Maandag 5 Februarie sy eerste tuiswedstryd in Stellenbosch gespeel. Meer as 15 000...
Stellenbosch University
US bring registrateurs en administrateurs van vasteland byeen
Die Universiteit Stellenbosch (US) is aan die voorpunt van pogings om 'n Afrikaliggaam op die been te bring wat kwessies soos studentewerwing, -toelating, -registrasie en kurrikulumbestuur by universiteite op die vasteland sal bespreek....
Stellenbosch University
Ingenieurswese verwelkom driepuntige monument terug ná 50 jaar
"Dit is baie gepas om hierdie monument in die Fakulteit Ingenieurswese se 75ste bestaansjaar na ons groot gebouekompleks te verskuif," sê die dekaan, prof Wikus van Niekerk. Die driepuntige monument, wat 50 jaar gelede in Victoriastraat ter...
Stellenbosch University
Agtste Winterskool by Teologie
Die Winterskool van die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch is onlangs vir die agtste keer aangebied. Die Winterskool is ‘n inisiatief van die fakulteit, Communitas, Ekklesia en die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie, wat...
Stellenbosch University
Rektor deel belangrikste US-hoogtepunte vir 2019 by personeelbyeenkoms
Van die toekenning van meer as 9 000 kwalifikasies in die afgelope akademiese jaar, tot die benoeming van LaunchLab as die beste besigheidslanseerlaboratorium by 'n universiteit in Afrika, het die Universiteit Stellenbosch (US) baie...
Stellenbosch University
USB se Daniel Malan aangestel in sleutelposisie by B20
Prof Daniel Malan, medeprofessor in etiek en korporatiewe bestuursgedrag aan die Universiteit Stellenbosch Besigheidskool (USB), is aangestel as medevoorsitter van Besigheid Twintig (B20) se taakspan belas met integriteit en voldoening vir...
Stellenbosch University
Help ons om gapings te oorbrug
Ons is slegs een maand weg van die bekendstelling van ons Jaarfonds, Bridge the Gap-veldtog (Oorbrug die Gaping) wat beteken dat alumni van reg oor die wêreld aangemoedig sal word om by te dra tot geïdentifiseerde prioriteitsprojekte. Die...