7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Grondwet het sentrale plek by FGGW
Drie gedenkplate wat die aanhef tot die Grondwet van Suid-Afrika met trots vertoon is onlangs onthul by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), Universiteit Stellenbosch. "Die aanhef bevat die kernboodskappe wat in die...
Stellenbosch University
US-wetenskaplikes ding mee om gesogte NWTF/South32-toekennings
Soos in vorige jare, sal die Universiteit Stellenbosch (US) vanjaar goed verteenwoordig wees by die 2017/2018 Nasionale Wetenskap en Tegnologie Forum (NWTF)/South32-toekennings. Met ses navorsers onder die finaliste, staan die US 'n goeie...
Stellenbosch University
Onderrig is ’n voorreg – Prof Nuraan Davids
Onderrig is 'n voorreg en 'n groot verantwoordelik – een wat Prof Nuraan Davids, voorsitter van die Departement Opvoedingsbeleidstudie in die Fakulteit Opvoedkunde, nie ligtelik opneem nie. Dit is onlangs aangekondig dat sy die ontvanger...
Stellenbosch University
IPB se wetenskapwenspan bevorder vaktaal
Twee MSc-studente van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Genetika, Melt Hugo en Janto Pieters (onder leiding van hulle studieleiers drs Shaun Peters en Bianke Loedolff), het...
Stellenbosch University
Toekomstige Maties verken die FGGW
ʼn Groep van 47 matrikulante van reg oor Suid-Afrika het die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) onlangs as deel van die jaarlikse Visit@Tygerberg besoek. “Die Visit@Tygerberg-program het...
Stellenbosch University
‘n Ondersoek na e-Portefeuljes vir nagraadse leer: ‘n Boodskap vanaf Geneeskunde and Gesondheidswetenskappe
LEER- EN ONDERRIGSEMINAAR SEMINAR, 13 MAART 2019in Lokaal 3008, Opvoedkunde Gebou, van 12h45 – 13h45 Me Mariëtte Volschenk, a dosent by die Universiteit van Stellenbosch se Sentrum vir Gesondheidsberoepe Onderwys in die Fakulteit...
Stellenbosch University
US aanvaar UK se #LunchBoxChallenge om voedselsekerheid en gesondheid te bevorder
Die Universiteit van Kaapstad (UK) het onlangs ʼn beweging getiteld die #LunchBoxChallenge van stapel gestuur. Hierdie inisiatief is daarop gemik om die hongerkrisis te verlig waarvoor talle Suid-Afrikaanse skoolkinders te staan kom. Daar...
Stellenbosch University
Openbare lesing deur president van Reserwebank
Dr Lesetja Kganyago, president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), sal in Maart op uitnodiging van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek 'n openbare lesing lewer. Die lesing met die...
Stellenbosch University
FGGW bied in 2019 voorgraadse program in Verpleegkunde aan
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch sal met ingang 2019 ʼn Baccalaureus in die Verpleegkunde aanbied, en belangstellendes kan nou aansoek doen. Die Departement Verpleeg- en...
Stellenbosch University
Siyakhula en Visie 2040
Met die bekendstelling van die Visie 2040 en Strategiese Raamwerk 2019– 2024 het die Rektor en Visekanselier prof Wim de Villiers 'n kragtige nuwe visie vir die Universiteit Stellenbosch uiteengesit, een wat studente 'n transformerende...